Juvenalis

Decimus Iunius Iuvenalis (in Afrikaans bekend as Juvenalis) was ’n Romeinse digter wat in die laat 1ste eeu en vroeë 2de eeu n.C.

aktief was. Hy was onder meer die skrywer van Satires. Die besonderhede oor sy lewe is onseker, maar verwysings na bekende mense in sy tekste dui daarop dat sy eerste gedigte tussen die laat 1ste eeu en vroeë 2de eeu gepubliseer is.

Juvenalis
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Titelprent van John Dryden se The Satires of Juvenalis.

Naam Decimus Iunius Iuvenalis
Geboorte 1ste eeu n.C.
Aquinum (nou Aquino in Italië)
Sterfte 2de eeu n.C.
Beroep Digter
Genre(s) Romeinse satire
Bekendste werke Satires
Juvenalis

Juvenalis het minstens 16 gedigte geskryf wat ’n ensiklopediese verskeidenheid onderwerpe van oor die hele Romeinse Ryk insluit. Hoewel die Satires ’n belangrike bron vir die bestudering van antieke Rome is, maak die oordrywende en komiese manier waarop hulle geskryf is dit moeilik om aanhalings daaruit as feite te gebruik.

Tags:

1ste eeu2de eeuAfrikaansDigterRomeinse Ryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DigvormStadKweekhuiseffekJohan VorsterJohannes MeintjesPersentasieAfrikanersSharpeville-slagtingProteaGenitale vratProteïenHerpes simplexBoerboelBosluisbytkoorsMIVGetal19de eeuVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese namePoesBurgerregteJode in Suid-AfrikaSelfoonOnderwysJeuksiekteGroepsgebiedewetHeelgetalKrieketWaterWoordsoortPolisieSuid-EuropaGrondwetJo BlackWerkloosheidProstaatkankerErfenisMetafoorPretoriaSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeBloemfonteinNasiebou24 AprilJazzLys van medisinale kruieEben EtzebethNarsistiese persoonlikheidsteuringMarie AntoinetteCleopatra VIIMuskietLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Seksuele stimulasieLetterkundeNasionale VrouedagLionel PetersonIngenieursweseKindermishandelingHeuningbyMobutu Sese SekoAtoomWolkImpakte van toerismeDuitse maselsPiesangDesmond TutuVerantwoordelikheidWaterkringloopWitbloedselViëtnamoorlogApostoliese GeloofsendingAngssteuringKlimaatsverandering in Suid-AfrikaVolhoubaarheidTsoenamiDemi Lee MooreFinale Oplossing🡆 More