John Ellis Bowlt

John Ellis Bowlt (Londen, 6 Desember 1943) is 'n Engelse kunshistorikus en professor emeritus in Slawiese tale en letterkunde aan die Universiteit van Suid-Kalifornië te Los Angeles (University of Southern California in Los Angeles, kortweg USC) waar hy die Instituut vir Moderne Russiese Kultuur bestuur.

Sy navorsing en publikasies fokus op simbolisme, die Russiese avantgarde en Sosialistiese realisme.

John Ellis Bowlt
John E. Bowlt in 2015

Werke

  • The Silver Age. Russian Art of the Early Twentieth Century. Newtonville: Oriental Research Partners 1979
  • Russian Art of the Avant-Garde: Theory and Criticism 1902-1934. London: Thames & Hudson 1988. (Documents of Twentieth-Century Art)
  • Kazimir Malevich, 1878-1935. University of Washington Press 1991
  • Amazons of the Avant-Garde. Guggenheim Museum 2000. (Saam met Matthew Drutt)
  • Moscow and St. Petersburg in Russia's Silver Age. 1900–1920. London: Thames & Hudson 2008
  • Masterpieces of Russian Stage Design: 1880-1930. Antique Collectors Club 2012

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

19436 DesemberLondenLos AngelesSimbolismeSosialistiese realisme

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NatriumEerste WêreldoorlogdgbsjBritse RykLuiperdVarkDieregeluideLetterlike en figuurlike taalgebruikPeperbus, FraserburgNetbalKlimaatsverandering in AfrikaRivierVeeartsAngssteuringTydEnergie-ontwikkelingLeonardo da VinciVisDigvormHeuningNaaldekokerMiskruierWolOsmoseMuishondBoelieryJagluiperdGesonde dieetLettergreepPad na jou hartDie GelofteErebus (berg)OmanDemi Lee MooreOpenbare redevoering3D-rolprentLenteSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Ekonomiese VryheidsvegtersOrale seksDundermJeugdagKaren WesselsJeuksiekteVaginale kankerOntwikkelde landDoziCarles PuigdemontKunsmatige intelligensieDermpoliepSuid-AfrikaBeroerteVerenigde State van AmerikaTweede VryheidsoorlogMangelontstekingAanhalingstekensHoërskool Sentraal, BloemfonteinEskomPersoon (taalkunde)SuiwelprodukAfrikaansMobutu Sese SekoProteaLys van munisipaliteite in Suid-AfrikaAkuutErfenisdag (Suid-Afrika)AluminiumSkildklierXhosaVoortrekkermonumentVlieg (dier)Chemiese elementLiesbreukPeriodieke tabelHerfs🡆 More