Jannie Geldenhuys

Generaal Johannes Geldenhuys SSA SD SOE SM MMM GCIH ORB (5 Februarie 1935 – 10 September 2018) was die hoof van die Suid-Afrikaanse Weermag van 1985 tot 1990.

Johannes Jacobus Geldenhuys
Jannie Geldenhuys

Geboortedatum 5 Februarie 1935
Geboorteplek Kroonstad, Oranje-Vrystaat, Unie van Suid-Afrika
Sterfdatum 10 September 2018 (op 83)
Sterfplek George, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Lojaliteit Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Diens/Tak Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrikaanse Leër
Jare in diens 1954–1990
Rang Generaal
Poste beklee Hoof van die Suid-Afrikaanse Weermag (1985–1990)
Hoof van die Suid-Afrikaanse Leër (1980–1985)
Bevelvoerende Generaal van Suidwes-Afrika (1977–1980)
Veldslae/oorloë Grensoorlog

Geldenhuys is op 5 Februarie 1935 op Kroonstad, Oranje-Vrystaat in die Unie van Suid-Afrika gebore. Hy sluit in 1954 by die weermag aan. Hy was as hoof van die weermag betrokke by die onderhandelinge wat in 1989 tot die einde van die Grensoorlog gelei het.

In sy laaste jare het Geldenhuys aan alzheimersiekte gely. Hy is in die dae voor sy dood in die Jura Care Village-versorgingsoord in George, Wes-Kaap, Suid-Afrika, versorg, waar hy op 10 September 2018 oorlede is.

Bibliografie

  • 1995: Outobiografie
  • 2009: Dié wat gewen het: Feite en fabels van die Bosoorlog
  • 2009: At the front: A general’s account of South Africa’s Border War
  • 2011: Ons was daar – Wenners van die oorlog om Suider-Afrika

Verwysings

Bronne

Verdere leesstof

Tags:

Jannie Geldenhuys BibliografieJannie Geldenhuys VerwysingsJannie Geldenhuys BronneJannie Geldenhuys Verdere leesstofJannie Geldenhuys10 September193520185 FebruarieSuid-Afrikaanse Weermag

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TafelbergSeisoenMuskietElon MuskIrma SternCovid-19-pandemieKoppeltekenKamoefleringBrandstofDinosourusRassisme in AfrikaMeervoudSelfieVleilandWaarheid-en-versoeningskommissieKitaarHakerBloeddrukSonWinterSebraIronieFranse RewolusieSanskritTermietLugbesoedelingHoedMonumentOntdekking van goud in Suid-AfrikaKlimaatveranderingVolhoubaarheidMaagLyfstraf in skolePampoentjiesGeweldKaapstadse waterkrisis 2015-2018LongTweede VryheidsoorlogAustraliëGalileo GalileiLeeuVlinderKewerJodeJohann de LangeBesnydenisWaterkringloopMenseregtedagKatherine JohnsonOopbroninhoudKorrupsieVrouWetenskaplike klassifikasieOrthopteraNederlandGesondheidKlimaatsverandering in AfrikaPerdMoedersdagIngrid JonkerDagboekGewone luislangPirow BekkerMickey MuisAnale kankerPlae van EgipteSelfoonArabiesJohannesburgIngenieursweseMenslike seksuele gedragGoudGraaff-ReinetLimpopo (rivier)Johnny RapidSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994WeervoorspellingKlimaatsverandering in Suid-AfrikaViool🡆 More