Jan Engelen

Jan Engelen (7 Junie 1946 - 9 Mei 2018) was 'n Suid-Afrikaanse akteur en TV-regisseur.

Hy is die seun van Belgiese ouers, die regisseur en akteur Fred Engelen en die aktrise Tine Balder. Hy is in België gebore maar word in Stellenbosch groot waar hy ook gestudeer het.

Jan Engelen
Geboorte 7 Junie 1946
Antwerpen, België
Sterfte 9 Mei 2018 (op 71)
Nasionaliteit Suid-Afrikaner
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Hy is op 9 Mei 2018 aan kanker oorlede en laat sy ma, vrou (Amor Tredoux), vyf kinders en drie sibbes agter.

Filmografie

As akteur:

As regisseur:

  • Vuurhoutjieland (TV-reeks), 1981
  • Trompie en die Boksombende (TV-reeks), 1980
  • Adoons-hulle (TV-reeks), 1977–1978

Verwysings

Tags:

AkteurBelgiëStellenboschSuid-AfrikaTine Balder

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BesoedelingBynierKlavierDierKapitaal (ekonomie)SkildklierVoornaamwoordGemeenskapsorganisasieVaginale kankerBlaarAngolese BurgeroorlogVersamelnaamEngelsKoperDie GelofteLys van Suid-Afrikaanse musikanteDeelteken en umlautGautengDachshundOrthopteraAntjie KrogKleurHokkieGroot vyfPoësiePornografieBerilliumAfrikaanse naguilWillie JoubertKunsmatige intelligensieKolonoskopieWolkHartaanvalSlag van BloedrivierFluoorLys van chemiese elemente volgens atoomgetalWhatsAppMaatskaplike verantwoordelikheidGoudElana AfrikaAkkedisLika BerningLyfstraf in skoleMuskietAfrikaanse Taalmonument (Welkom)NatuurrampTandbederfLionel PetersonBolandse aardbewing van 1969Distrik SesKewerTrappe van vergelykingGloeilampEkologieVergelykings (taalkunde)Romeinse RykAfvalbestuurPlae van EgipteHaaieShanzhaiGroepsgebiedewetAB de VilliersMonopolySokkerHoofstadNasionalismeElektroniese of digitale mediaSwartrenosterBrandmondsindroomKrokodilDemokrasieVarkNatuurLeierskapLetterlike en figuurlike taalgebruikWiki CommonsRenaissanceWet op Bantoe-onderwysCovid-19-pandemie🡆 More