Tine Balder

Tine Balder (Antwerpen, 2 Februarie 1924 – aldaar, 4 April 2021) was 'n Vlaamse aktrise wat in die 1960’s saam met haar man, Fred Engelen, na Suid-Afrika gekom het.

Hulle was albei aan die Universiteit van Stellenbosch se dramadepartement verbonde, maar was ook by professionele teater betrokke.

Tine Balder
Geboortenaam Clementine Cobbau
Geboorte 2 Februarie 1924
Antwerpen
Sterfte 4 April 2021 (op 97)
Antwerpen
Nasionaliteit België
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ten tye van Fred se dood speel sy Elektra ('n skurk en antiheld uit die Marvel-strokiesprent). Sy was in die beginjare 'n lid van die Afrikaanse Ensemble van die Transvaalse Raad vir die Uitvoerende Kunste (Truk). Onder regie van Francois Swart het sy die rol Ma in die eerste produksie van PG du Plessis se Siener in die suburbs vertolk. Nog een van haar hoogtepunte onder Swart was Mary Tyrone in Eugene O’Neill se Lang dagreis na die nag.

Toe die Ensemble ontbind, is sy terug na België. Die verhoog-en-TV-akteur Jan Engelen is dié egpaar se seun.

Literatuur

  • Stark, U. Ons Erfdeel, 1973, 4, p. 123-125.
  • Voets, G. ‘Actrice Tine Balder.’ Vlaanderen 200 (Mei-Junie 1984), p. 199.
  • Opsomer, G. Tone Brulin. Kritisch Theater Lexicon. Brussel: Vlaams Theater Instituut, 1997.

Verwysings

Tags:

19242021AkteurAntwerpenDramaSuid-AfrikaUniversiteit van StellenboschVlaminge

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Sekelvin-ghieliemientjieKlimaatsverandering in Suid-AfrikaTandbederfEjakulasieEmma RenziSelfbeeldNuwe TestamentVoorsetselVraag en aanbodAardkorsJak de PriesterMorfologie (taalkunde)DokterGeskiedenis van AfrikaansFanie ViljoenLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameNederlandIslamVloeistofVerkleinwoordEkosisteemekologieFotosinteseGewone breukeVermenigvuldigingChemiese verbindingWoordsoortPersentasieLys van Afrikaanse digtersArmoedeKuberkrakerDemokratiese Republiek die KongoKaapstadWortelAboriginesRoemeensInnes en Franna BenadéAnette EngelbrechtBipolêre gemoedsteuringAarverkalkingVerdampingVoortrekkermonumentSuid-Afrikaanse WeermagBelastingMediaWikiJesus van NasaretKlem-in-die-kaakJeuksiekteEngelandRooibokRivierCeresJan CombrinkTobie CronjéLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)YouTubeSpelerposisies in rugbyByNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyPersoonlikheidNasionale VrouedagGeskiedenis van Suid-AfrikaEpilepsieRobbeneilandPersoon (taalkunde)Industriële RevolusieDundermVergelykings (taalkunde)Afrikaanse taalleerMikro-ekonomieKorrupsieGroenteMonopolieSteve HofmeyrGroot GatGroot Trek🡆 More