Brief Van Jakobus: Die 20ste boek in die Nuwe Testament van die Bybel

Die brief van Jakobus is die 20 ste boek in die Nuwe Testament van die Bybel.

Die brief is gerig aan die twaalf stamme wat oor die wêreld versprei is, waarmee bedoel is die hele kerk, die volk van God wat as vreemdelinge in hierdie wêreld lewe. Aan hulle word praktiese wysheid en leiding meegedeel sodat hulle in die sondige wêreld en onder verdrukking kan volhard in die Christelike lewenswandel. 'n Verskeidenheid sake uit die daaglikse lewe kom ter sprake, o.a. die regte houding teenoor versoeking, rykdom en armoede, die beheersing van die tong, en veral die verhouding van geloof en dade.

Bron

Eksterne skakels

Tags:

BybelNuwe TestamentWysheid

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kevin RuddKunselementeVrouDonkieSkerpioenAntoniemRina HugoToekoms van die AardeWeermagKlem-in-die-kaakSteve BikoDroomGewone breukeDokterJavaScriptBestaansboerderyBotswanaJazzKlimaatveranderingBoelieryHeks van HexrivierVryheidsmanifesMonopolieSinoniemSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024EierstokHerfsVoedselkettingCorioliskragRassismePuntBraai7de LaanDinosourusLenteKunsVigsEkonomieKoperVerantwoordelikheidLetterkundeKoue OorlogGrondSuid-AfrikaOrgasmeHeupBysteekSteenkoolKoerantTrigeminale neuralgieWiskundeKunsmatige intelligensiePornhubMag (sosiale wetenskappe)VolhoubaarheidDubbelpuntDesimale breukeDeon GrootAvbobAprilKorrupsieDelft, KaapstadBeroerteSnaarinstrumentLikkewaanSpysverteringstelselDolfynKlimaatsverandering in AfrikaSuikersiekteSimboolByung-Chul HanAssonansieMaanHartversakingLys van chemiese elemente volgens atoomgetalHomoniemLeierOmtrek, oppervlakte en volume🡆 More