Jaar Sonder 'N Somer

Die jaar 1816 staan veral in Europa en Noord-Amerika bekend as die Jaar sonder 'n somer, 'n jaar wat deur klimatologiese eienaardighede soos ongewoon koue weer gekenmerk is.

Die gemiddelde globale temperature het met tussen 0,4 en 0,7 °C gedaal - 'n afkoeling wat tot misoeste en hongersnood in die Noordelike Halfrond gelei het.

Jaar Sonder 'N Somer
Temperature wat in 1816 in Europa gemeet is, in vergelyking met die gemiddeldes vir die tydperk tussen 1971 en 2000
Jaar Sonder 'N Somer
Die kaldera, of groot krater, van die vulkaan Tambora het as gevolg van die massiewe uitbarsting in 1815 ontstaan

Omstandighede dui daarop dat dié weerverskynsel 'n vulkaniese winter was wat hoofsaaklik deur die massiewe uitbarsting van die vulkaan Tambora in Nederlands-Oos-Indië in April 1815 veroorsaak is – die sterkste uitbarsting in minstens 1 300 jaar. 'n Geskatte 150 kubieke kilometer vulkaanas, magma, gesteentes en gas is destyds in die atmosfeer geblaas. Die stofwolk het sowat 'n jaar lank uitgebrei en het in Wes- en Suid-Europa, maar ook in groot dele van die Verenigde State, somertemperature enkele jare lank merkbaar laat daal.

Lees ook

Verwysings

Tags:

EuropaNoord-AmerikaNoordelike Halfrond

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SlawernyDialoog in fiksieShakaPoësieKunsmatige algemene intelligensieWayde van NiekerkDesimale breukeNasionalismeGalileo GalileiAardeVigsGrondVoegwoordBurgerregteLugbesoedelingVraag en aanbodGevolge van aardverwarming op oseaneArendRob HersovKoolhidraatKwaZulu-NatalWaterbesoedelingIdioomKatjieVerkleinwoordAsemhalingWatersuiweringAngolese BurgeroorlogSatellietAborsie in Suid-AfrikaBronadresVerenigde State van AmerikaSuid-AfrikaAfleiding (taalkunde)16 NovemberOrtopediePlaattektoniekBTWSoweto-opstandSiya KolisiDemokrasieConsolidated B-24 LiberatorKoos BekkerLien se lankstaanskoeneLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaErica BoyerBeaufortskaalJohannesburgFibonacci-reeksWaterbesparing in Suid-AfrikaVolstruisVerkragtingArmoedeverligtingDurbanChroniese siekteLeierskapBysteekTswanaNoord-KaapSkildklierAdolessensieViëtnamIntensiewe vormWitbankVreesFranse RewolusieMensDroogteBrandbergLionel MessiGlobaliseringGeslagStaalKoolstofKunselementeMetaal🡆 More