Insulienweerstandigheid

Insulienweerstandigheid is die toestand waar normale hoeveelhede van die hormoon insulien onvoldoende is om 'n normale insulienrespons in vet-, spier- en lewerselle te veroorsaak.

In die vetselle lei dit tot hidrolise (afbraak) van gestoorde trigliseriede, wat weer die vry vetsure in die bloedplasma verhoog. In spierweefsel veroorsaak insulienweerstandigheid dat minder glukose opgeneem word, en in die lewer word minder glukose gestoor. Albei hierdie effekte lei tot 'n toename in bloedglukose (bloedsuiker). Hoë plasmavlakke van insulien en glukose weens insulienweerstandigheid lei dikwels tot die sogenaamde metaboliese sindroom en tipe 2 diabetes mellitus.

Insulienweerstandigheid
Klassifikasie en eksterne bronne
eMedicine med/1173
MeSH C18.452.394.968.500
Insulienweerstandigheid Mediese waarskuwing

Tags:

Diabetes mellitusInsulien

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Johannes KerkorrelIndianeWaldemar SchultzOntkiemingKarooHemelvaartsdagKlein-KarooSuid-AfrikaMin ShawAlgemene relatiwiteitMosselbaaiInternational Standard Name IdentifierLewerVictoria AzarenkaPersoonlikheidWhatsAppBela-BelaGeologieAreolaGordelroosGoudPousVerslankingKrampJavaScriptTuberkuloseLuidsprekerPornografiese akteurInfeksieWestdenedam-rampTolla van der MerweShaanxiKleinkolmuskeljaatkatMeksikoSteenkool in Suid-AfrikaSelfoonGeloftedagBobby AngelElandréRoekelose DadeLongBorskankerBloedvergiftigingDuitslandPous Alexander VIILouis Trichardt, LimpopoReënspinnekopNederlandse WikipediaSwangerskapAmerikaanse BurgeroorlogBelarusHerpes simplexPous Innocentius IISeksuele penetrasieAngssteuringSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989PikkewynWaterpokkiesSorina ErasmusEtihad AirwaysLemoenduifCharles DickensBeeldspraakBaskelandDroomWikimedia-stigtingGordon MoorePinksterArmeniëSkildklierBloedplaatjieViëtnamErektiele disfunksieRefentse Morake🡆 More