Ford-Roman Independence Day

Independence Day is 'n roman van die Amerikaanse skrywer Richard Ford wat die eerste keer in 1995 gepubliseer is.

Dit is die tweede roman in 'n tetralogie wat voorafgegaan is met die roman The Sportswriter, en opgevolg is met die roman The Lay of the Land en die versameling novelles Let Me Be Frank with You. Independence Day het in 1996 beide die Pulitzerprys vir Fiksie en die PEN/Faulkner Award for Fiction gewen, en sodoende die eerste roman geword wat beide pryse in dieselfde jaar wen.

Independence Day
SkrywerRichard Ford
LandVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
TaalEngels
GenreRoman
UitgewerAlfred A. Knopf
Uitgegee13 Junie 1995
MediumDruk (gebind & sagteband)
Bladsye464
ISBN0-679-49265-8
Voorloper The Sportswriter
VervolgThe Lay of the Land

Tags:

Pulitzerprys vir FiksieRichard FordThe Lay of the LandThe SportswriterVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SonnestelselLettergreepSwawelGrondbesoedelingSpysverteringstelselVaginaMobutu Sese SekoCarles PuigdemontMenslike seksuele gedragMeningsverskil oor aardverwarmingAntisemitismeOligopolieTamatieLabia (geslagsdele)GoudVulvaSpelerposisies in rugbyWater (molekuul)WikipediaAnneli van RooyenVreesBywoordAërodinamikaAlliterasieArmoedeJacques LootsAppel (sanger)PretoriaBreinVersoeningsdagBestuiwingWaterpokkiesGeografie van Suid-AfrikaSeismologieMierStaalSpinnekopAfro-AmerikanersAnale seksMeeueBurgerregteLiefdeKondensasieJeugdagLugvaarttermeKookpuntGeskiedenis van AfrikaansMielieOntbossingMynbouMeganiese ingenieursweseMaatskaplike verantwoordelikheidKlimaatsverandering in AfrikaSuid-Afrikaanse GrensoorlogEreksieBeesKommunismeTuisbladRacheltjie de BeerOlifantMenstruasieGrootste rampe in Suid-AfrikaKhoikhoiLongontstekingInflasieVoorvoegselPampoentjiesLongSkerpioenOlimpiese SomerspeleVoortrekkermonumentKeramiekWaterErektiele disfunksieLys van Griekse mitologiese figureWitbloedselFanie ViljoenGetalVergelykings (taalkunde)🡆 More