Incertae Sedis

Incertae sedis (Latyn vir: 'van onsekere plasing') of problematica is 'n term wat gebruik word vir 'n taksonomiese groep waar die breër verwantskappe daarvan onbekend of ongedefinieer is.

Alternatiewelik word daar gereeld na sulke groepe verwys as "raaiselagtige taksa". In die stelsel van oop nomenklatuur, onsekerheid op spesifieke taksonomiese vlakke word aangedui deur incertae familiae (van onsekere familie), incerti subordinis (van onsekere suborde), incerti ordinis (van onsekere orde) en soortgelyke terme.

Incertae Sedis
Nuwewêreldse aasvoëls, soos Gymnogyps californianus, was incertae sedis geplaas binne die Aves klas, tot die erkenning van die nuwe orde van Cathartiformes.

Voorbeelde

  • Die fossielplant Paradinandra suecica kon nie aan enige familie toegewys word nie, maar is incertae sedis geplaas binne die orde Ericales toe dit in 2001 beskryf is.
  • Die fossiel Gluteus minimus, beskryf in 1975, kon nie aan enige bekende dier filum toegeken word nie. Die genus is dus incertae sedis binne die koninkryk Animalia.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

LatynTaksonomie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Suider-Afrikaanse soogdiereLys van landname in verskeie tale (J-P)Heilige SaterdagVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameIsraelHemelvaartNiersteenPriemgetalKoos BekkerDemi Lee MooreDuitse Demokratiese RepubliekLord’sWatervervoerTaalwetenskappeBroodwortelPornografiese akteurPoesAarde se atmosfeerLys van Suid-Afrikaanse musiekgroepeDramaHeilige Gees4 AugustusMenslike skeletWêrelderfenisgebiedMongoliëRugby AustraliaTransistorGeelstertKanadaWikiWoordeboekInsolasieLys van Suid-Afrikaanse musikanteCleopatra VIIAsmaEerste WêreldoorlogProtestantismeMieliestronkKlein-KarooLongVolkekundeSamestellingSatanAnglisismeSiembambaSanskritFamilie (verwantskap)OnderwysBorrieLangste woordKoekie (rekenaarwetenskap)Ford FiestaHartversakingAnrich HerbstEuropese UnieSlaapapnee.ghSpinnekopNasionale VrouedagAdam TasDissipel vir wie Jesus baie lief wasToyota CorollaKatarAfrikaSaoedi-ArabiëRooibokWebkruiperPaasfeesTydPiesangPG du PlessisKoppeltekenMaagdelikheidHartDeborah Adair.np🡆 More