Gedrags- En Geestesteurings: Wiki lysartikel

ICD-10 Hoofstuk V omvat gedrags- en geestesteurings, gerangskik volgens die tiende uitgawe van die Internasionale Statistiese Klassifikasie van Siektes en Verwante Gesondheidsprobleme.

Die hoofstuk omvat die kodes F00 tot F99.

In teenstelling met ander hoofstukke van die ICD-10, word die definisies van elke groep steurings van hoofstuk V uitgebrei beskryf deur die Wêreldgesondheidsorganisasie, sodat geen onsekerheid kan bestaan oor die presiese kode wat aan die spesifieke geestesteuring toegeken moet word nie.

  • F00-F09 Organies, insluitend simptomatiese, psigiese steurings
  • F10-F19 Psigiese en gedragsteurings weens die gebruik van psigoaktiewe middels
  • F20-F29 Skisofrenie, skisotipiese steurings en waansteurings
  • F30-F39 Gemoedsteurings
  • F40-F48 Neurotiese, stresverwante en somatoforme steurings
  • F50-F59 Gedragsteurings wat saamgaan met liggaamlike simptome en steurings
  • F60-F69 Persoonlikheids- en gedragsteurings op volwasse leeftyd
  • F70-F79 Swaksinnigheid
  • F80-F89 Steurings in psigiese ontwikkeling
  • F90-F98 Gedrags- en emosionele steurings wat deurgaans op kinderleeftyd of adolessensie begin
  • F99-F99 Psigiese steurings wat nie andersins omskryf word nie

Verwysings

Tags:

GeestesteuringICD-10Internasionale Statistiese Klassifikasie van Siektes en Verwante Gesondheidsprobleme

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ReënspinnekopEkologieAB de VilliersVulkaanGasRegverdige handelMaroela MediaFrankrykEwenaarBolandse aardbewing van 1969Jan van TonderPlastiekCurly HowardRassisme in AfrikaLionel MessiKatoenVolstruisDaggaPad na jou hartEnsiklopedieDinosourusSebraDialoog in fiksieVolhoubaarheidHeks van HexrivierVoëlSeisoenHidroulikaDiskriminasieDundermHaaieKaapse VlakteBywoordApartheidLys van medisinale kruieDemi Lee MooreAnale kankerVigsHartversakingBeëdigde verklaringWapen van Suid-AfrikaSiya KolisiNatuurlike hulpbronSwemTydDeelteken en umlautInternetBloedvergiftigingLiewe HeksieHindoeïsmeGeldSelfbeeldGroot vyfLikkewaanDachshundWetenskaplike klassifikasieDierJohn Brown (aktivis)Ruan PienaarKoorsblaarRuimteKoolstofGewone luislangLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)BloeddrukBosluisbytkoorsAfleiding (taalkunde)EendbekdierKaapstadJapanAnneli van RooyenVoorsetselSteve BikoSoogdierSnaarinstrument🡆 More