Persoonlikheidsteuring

Persoonlikheidsteurings is ’n groep geestesteurings wat gekenmerk word deur langdurige wanaangepaste patrone van optrede, bewussyn en ander innerlike ondervindings.

Daar kan op verskeie maniere daaraan uiting gegee word en dit verskil gewoonlik aansienlik van wat in die persoon se kultuur aanvaarbaar is. Dié patrone ontwikkel vroeg, is onbuigsaam en word verbind met ’n taamlike angs of stremming. Die definisies kan verskil van bron tot bron.

Persoonlikheidsteuring
Klassifikasie en eksterne bronne
Vincent van Gogh, wat self 'n depressielyer was, se werk van ’n man se wanhoop tydens depressie.
Vincent van Gogh, wat self 'n depressielyer was, se werk van ’n man se wanhoop tydens depressie.
ICD-10 F60
ICD-9 301.9
DiseasesDB 9889
MedlinePlus   000939
MeSH D010554
Persoonlikheidsteuring Mediese waarskuwing

Simptome

Persoonlikheid, soos in die sielkunde gedefinieer, is ’n stel langdurige eienskappe wat optrede en denke betref wat mense van mekaar onderskei. Persoonlikheidsteurings word dus bepaal deur ondervindings en optrede wat verskil van dié van die gemeenskap of van dit wat die gemeenskap verwag. Mense met sulke steurings kan probleme ondervind met emosies, interpersoonlike optrede of die beheer van drange, en dit kan lei tot ander probleme soos angs of depressie.

Persoonlikheidsteurings word oor die algemeen gediagnoseer in 40–60% van psigiatriese pasiënte, en dit is dus die sielkundige diagnose wat die meeste gemaak word.

Klassifikasie

Die algemene persoonlikheidsteuring kan in drie groepe verdeel word. Die Diagnostiese en Statistiese Handleiding van Geestesteurings vermeld 10 persoonlikheidsteurings:

Groep A

Groep B

Groep C

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Persoonlikheidsteuring SimptomePersoonlikheidsteuring KlassifikasiePersoonlikheidsteuring VerwysingsPersoonlikheidsteuring Eksterne skakelsPersoonlikheidsteuringBewussynGeestesteuring

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BrandstofSuiwelprodukLidwoordEuropaNatuurlike hulpbronVoortrekkermonumentDesmond TutuNag van die lang messeSwart nasionalismeDistrik SesOnderwerp (taalkunde)KultuurAluminiumBiologieSuid-Afrikaanse PolisiediensWapen van Suid-AfrikaAfrikaanse WikipediaEienaamVormOmgewingsgesondheidE-posBoer Soek 'n VrouKaaps-Hollandse stylLys van kinderspeletjiesSkoenlapperSteve BikoVraag en aanbodVars waterAardbewingLys van Afrikaanse televisiereekseKlein-KarooSpinnekopFrederik Willem de KlerkLewerGeslagsgelykheidBlourokkeSokkerDemografie van Suid-AfrikaNamibiëRekenaarKasteel die Goeie HoopStadOseaanbesoedelingAarde se atmosfeerMerinoBywoordSwangerskapVolhoubaarheidAnale seksKrieketWieg van die MensdomPeriodieke tabelKwaZulu-NatalDialoog in fiksieVigsWaarheid-en-versoeningskommissieLys van Afrikaanse rolprenteSeisoenTsoenamiWiskundige terminologieJavaScriptAnrich HerbstSelfmoordFilosofieRonelda KamferLettergreepPriemgetalDigvormDooie SeeSeekoeiEufemismeBeesPornografiese akteurKoue OorlogRugbyDeon Meyer🡆 More