Hond Se Dinges

Hond se dinges is 'n Afrikaanse rolprent wat op 20 Maart 2009 uitgereik is.

Hond se dinges
Regisseur Johan Heyns
Draaiboek Frank Opperman
Met Tinarie van Wyk-Loots
Marcel van Heerden
Frank Opperman
Musiek deur Carli de Villiers
Jaco Spies
Kinematografie Buster Reynolds
Redigeerder Tiny Laubscher
Ateljee Fevertree-produksies
Verspreider Ster-Kinekor
Uitgereik 20 Maart 2009
Speeltyd 90 minute
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel

In 2011 het die Uitsaaiklagtekommissie van Suid-Afrika (UKKASA) die DStv-kanaal KykNET met R15000 beboet omdat hy die fliek, wat naak- en sekstonele bevat, 'n verkeerde gradering toegeken en in gesinstyd uitgesaai het. Die tipe flieks mag eers na 20:00 uitgesaai word.

Genre

Die rolprent is 'n lekkerlag komedie.

Hoofrolspelers

  • Tinarie van Wyk-Loots as Lara van Niekerk
  • Marcel van Heerden as Oudolf de Lange
  • Frank Opperman as Rommel Coetsee
  • Louw Venter as Bertus
  • Matt Stern as Nardus
  • Tessa Denton as Marita de Villiers
  • Wilson Dunster as Mike
  • Neil Bennett Grib as Orban
  • David Robinson as Bennie die 'Gruisgat' bewonderaar
  • Andre Stoltz as Dominee
  • Morne Visser as Dawid de Lange
  • Ruben Steyn as Kleindolf
  • Brandon Auret as Rommel se oupa
  • Matt Heyns as Loodpyp
  • Corrine Broomberg as Dolf se ma
  • Sandra Ferreira as Tannie Isabel Raath
  • Ivan Botha as Dolf de Lange
  • Nicola Hanekom as Rooi Sarie
  • Cobus Visser as man met 'n worshond

Storielyn

Daar is 'n onopgeloste moord op Lichtenburg wat saam met 'n verlore diamant en 'n ​​radio-onderhoud 'n paar (werklike en verbeelde) geraamtes ontbloot. 'n Misterieuse skuldige gewete laat 'n eeue-oue vete tussen die De Langes en die Coetzees opvlam. Uiteindelik ruk die situasie hande uit en absolute chaos breek uit oor verlore en gevonde diamante... en vroue... of dalk beide...

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Hond Se Dinges GenreHond Se Dinges HoofrolspelersHond Se Dinges StorielynHond Se Dinges Sien ookHond Se Dinges VerwysingsHond Se Dinges Eksterne skakelsHond Se Dinges20 Maart2009AfrikaansRolprent

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HorlosieWillie JoubertPankreasKasterolieMeervoudPiesangFiela se kindMonoloogNarsistiese persoonlikheidsteuringVarkMetaalnywerheidDie GelofteVaginale kankerSeksposisieMartin Luther King jr.BreinkaartReënspinnekopGeweldSowjetunieVierde Industriële RevolusieKinderregteVrystaatHartaanvalBoor (element)MilaanGewone breukeMiljardEjakulasieJan van RiebeeckSoweto-opstandWolkLeierMonopolyElon MuskVerkleinwoordFanie ViljoenRivierLien se lankstaanskoeneMigrasie van diereBernice WestMaanLys van Griekse mitologiese figureDemi Lee MooreBreyten BreytenbachBrandmondsindroomPaasfeesNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaPrivaat maatskappyLeestekenWalvisAustraliëReddingskakeAnrich HerbstBeroerteMusiekMarkus JoosteTuberkuloseAborsieDriedimensioneelVoedingBesoedelingAlkoholismeSekondêre sektor van die ekonomieNasionale lied van Suid-AfrikaAfrikaanse WikipediaTrigeminale neuralgieKarooTelevisieErfenisdag (Suid-Afrika)Lys van medisinale kruieGeelhoutWortelMosesSlangVolhoubaarheidWieg van die Mensdom🡆 More