Ivan Botha: Suid-Afrikaanse akuter en draaiboekskrywer

Ivan Botha (gebore 13 Desember 1985) is ’n Suid-Afrikaanse akteur en draaiboekskrywer.

Hy is veral bekend vir sy rol as Pieter van Heerden in die Afrikaanse sepie 7de Laan, asook die verskeie Afrikaanse rolprente waarin hy gespeel het, onder andere Pad na jou hart (2014), Superhelde (2011) en Bakgat! (2008).

Ivan Botha
Geboorte 13 Desember 1985 (1985-12-13) (38 jaar oud)
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Biografie

Botha het ’n dramagraad aan die Tshwane Universiteit van Tegnologie verwerf, waar hy in regie en draaiboekskryf gespesialiseer het. Hy is op 19 Oktober 2007 met mede-akteur Ciske Kruger getroud. Die egpaar het ’n dogtertjie. Botha en Kruger is intussen geskei. Hy is op 17 Mei 2019 getroud met Donnalee Roberts.

Filmografie

As akteur

As skrywer

  • Superhelde (draaiboek), 2011

Eksterne skakels

Tags:

Ivan Botha BiografieIvan Botha FilmografieIvan Botha Eksterne skakelsIvan Botha13 Desember19857de LaanAfrikaansAkteurBakgat (rolprent)Pad na jou hartSkrywerSuid-AfrikaSuperhelde

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Motorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaOrgaanSerafín DengraCSSSuiwelprodukVolumePieter BiewengaKolonoskopieHematurieKangaroeByvoeglike naamwoordLys van Suid-Afrikaanse musikanteKlein-KarooHadjOrgasmeOogproblemeAnale seksKoöperasiestoriesSonKankerAlvin BruindersLDagroofvoëlsDeon MeyerLys van kleureKoreaanse nasionale rugbyspanFilosofieDulcie van den BerghVigsDissipel vir wie Jesus baie lief wasAardverwarmingMartin BesterNoord-AmerikaAndré SchwartzAmalia UysErica RhodesNarsismeMenslike penisgrootteReënspinnekopHeupFinland21 v.C.KoorsSuid-Afrikaanse InkomstediensLeeuBakterieAarde se atmosfeerPofadder (slang)MiddelmisbruikFritz WepperOsoonlaagRacheltjie de Beer26 MaartVoornaamwoordYouTubeBaardskeerder-spinnekop2023DikdermWynsteenPaarl GimnasiumParysOrkney Snork NieWiki CommonsPuberteitSwitserlandGoeie VrydagBysteek🡆 More