Hluhluwe-Dam

Die Hluhluwe-dam in die Hluhluwerivier in KwaZulu-Natal verskaf water vir besproeiing en huishoudelike gebruik.

Hluhluwe-dam
Amptelike naam Hluhluwe-dam
Ligging naby Hluhluwe-iMfolozipark
Provinsie/Land KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Koördinate 28°7′14″S 32°8′3.7″O / 28.12056°S 32.134361°O / -28.12056; 32.134361 32°8′3.7″O / 28.12056°S 32.134361°O / -28.12056; 32.134361
Dam in Hluhluwerivier
Doel Besproeiing en huishoudelik
Eienaar Departement van Waterwese
Soort dam Boogdam
Hoogte van wal 37 m
Lengte van wal 550 m
Reservoir Hluhluwe-dam
Kapasiteit 30 miljoen m³
Aktiewe kapasiteit 26 miljoen m³
Opvanggebied 73 800 ha

Ligging

Die damwal lê 6 km stroomaf van die grens van die Hluhluwe-iMfolozipark, naby die Muntutu- en Munyawaneni-ruskampe en wes van die Bushlands-spoorweghalte. Dit is by 28° 7′ 17.4″ suid en 32° 8′ 3.7″ oos.

Doel

Die doel van die dam is om die vloei van die rivier so te beheer dat 'n meer konstante watervoorraad beskikbaar is vir die besproeiing van die omliggende suikerrietlande. Ongeveer 'n 2500 ha kan uit die dam besproei word. Daar is geen besproeiingskanale nie.

Afmetings

Die damwal is gebou in die jare 1961 tot 1964 en bestaan uit drie betonboë met grondflanke aan weerskante. Die totale kruinlengte is 550 m en die oorloop is 37 m bo die fondament. Aanvanklik was die bakmaat groter as 30 miljoen m³. Tans staan dit op minder as 26 miljoen m³.

Opvanggebied

Die dam het 'n opvanggebied van 73 800 ha. In die bolope is die jaarlikse reënval 1016 mm en die afloop is 'n 80 miljoen m³. As die dam vol is, stoot dit meer as 10 km agter die wal tot selfs kilometers ver in die park op.

Verbrakking

Baie water wat in die rivier sou deurloop deur die St. Luciameer na die see, word deur die dam teruggehou. Vrees bestaan dat dit mettertyd die soutgehalte van die St. Luciameer sal verhoog. Op 20 Februarie 2018 het die dam na verskeie jare weer oorgeloop.

Sien ook

Bibliografie

Tags:

Hluhluwe-Dam LiggingHluhluwe-Dam DoelHluhluwe-Dam AfmetingsHluhluwe-Dam OpvanggebiedHluhluwe-Dam VerbrakkingHluhluwe-Dam Sien ookHluhluwe-Dam BibliografieHluhluwe-DamBesproeiingKwaZulu-Natal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vraag en aanbodKlimaatsverandering in Suid-AfrikaDistrik SesJodeSkaakGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaLika BerningVoëlPornografiese subgenresAardedagAardeSwangerskapWerkloosheidStam (taalkunde)DuitslandAdolf HitlerKlein gekolde katBloukraanvoëlEkonomieSlag van BloedrivierKontinentCradock-4VoyeurismePad na jou hartMynbouDataverwerkingKolitisPiesangVigsNatriumTropiese sikloonOlimpiese SomerspeleBosvarkKapitalismeAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidGeskiedenis (vakgebied)Lys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)KweekhuiseffekDwelmmiddelSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeNieuwoudtvilleErfenisdag (Suid-Afrika)AtleetvoetEkonomie van Suid-AfrikaWaarheid-en-versoeningskommissieAluminiumPaasfeesSlangOorkruipersDurbanWet op NaturellengrondKarooAardverwarmingLys van elemente volgens simboolSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSamestellingLandbouTikTokWapen van Suid-AfrikaKoolhidraatInsekAngolese BurgeroorlogOntwikkelende landFrankrykJo BlackSuider-AfrikaNatriumtiosulfaatSpinnekopBorskankerOnse VaderGroot-VisrivierAfrikanersAngina pectorisAnale seksHakerKewerKinderregteBloemfontein🡆 More