Hiri Motu

Hiri Motu is 'n pidgintaal wat saam met Engels en Tok Pisin die amptelike tale van die eilandnasie Papoea-Nieu-Guinee vorm.

Dit is 'n vereenvoudigde weergawe van die Austronesiese taal Motu.

Hiri Motu
Gepraat in: Vlag van Papoea-Nieu-Guinee Papoea-Nieu-Guinee 
Gebied: Oseanië
Totale sprekers: baie min (moedertaal)
120 000 (tweede taal)
Taalfamilie: Pidgin
 Hiri Motu
 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Papoea-Nieu-Guinee Papoea-Nieu-Guinee
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: hm
ISO 639-2: hmo
ISO 639-3: hmo

Hiri Motu het 'n baie min getal van moedertaalsprekers, terwyl sowat 120 000 mense dit as 'n tweede taal praat. Hiri Motu is streng gesproke nóg 'n pidgintaal nóg 'n kreooltaal, dit beskik oor sommige eienskappe van albei taalsoorte. Weens fonologiese en grammatikale verskille is Motu en Hiri Motu nie onderling verstaanbaar nie. In die gebiede waar Hiri Motu eens 'n goed gevestigde lingua franca was, is dit oor baie jare heen deur Tok Pisin en Engels vervang.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Amptelike taalAustronesiese taleEilandnasieEngelsPapoea-Nieu-GuineePidginTok Pisin

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AfvalbestuurSelfbeeldFinale OplossingJagluiperdJohn Brown (aktivis)LetterkundeLys van Afrikaanse skrywersAanhalingstekensNag van die lang messeSkoenlapperIndustriële RevolusieStam (taalkunde)WatersuiweringJohann de LangeLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)GrondBestaansboerderyGeskiedenis van AfrikaansPolitieke partySuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureAvbobKultuurMuskietNG gemeente MurraysburgSlangMickey MuisGeldKaapse VlakteBeesvleisMierGeelslangVoëlVolhoubaarheidKokerboomBTWPoesEkonomieStaatstoelaeWaterkringloopMaroela MediaJohn Samuel SchlesingerTswanaLikkewaanVoyeurismeMahatma GandhiMateriaalFotosinteseKlereVarkgriepLika BerningGoogle TranslateTierKrokodilJudaïsmeMenslike seksuele gedragTweede WêreldoorlogKoorsDuitsVerkleinwoordLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsOsoonlaagOligopolieMetafoorPrimêre sektor van die ekonomieLionel PetersonOopbroninhoudAprilKalenderMandalaTussenwerpselHeuningbyWikiEendbekdierUnited Democratic FrontBesoedelingBernice WestTropiese sikloon🡆 More