Hinderlaagbemarking

Hinderlaagbemarking of strikbemarking verwys na bemarking tydens 'n geleentheid, waar die geleentheid se borge nie vir die bemarking betaal word nie.

Vir meeste groot geleenthede kry 'n enkele maatskappy alleenreg om as die eksklusiewe en amptelike borg in 'n sekere kategorie op te tree. Dit skep 'n probleem vir ander maatskappye wat dan ook probeer om hulle naam aan die geleentheid te koppel, sonder om vir die voorreg te betaal, en sonder om enige wette te oortree.

Voorbeelde van hinderlaagbemarking

'n Paar bekende voorbeelde van hinderlaagbemarking:

Bibliografie

  • Skildum-Reid, Kim. Die Ambush Marketing Toolkit, McGraw-Hill, September 2007. ISBN 0-07-013808-7.

Verwysings

Tags:

Bemarking

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BeroerteEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaTafelbergLys van Afrikaanse rolprenteStaalKalsiumGawes van die Heilige GeesSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureRina HugoMaagsweerMalariaPampoentjiesSelfieKolonisasieN.P. van Wyk LouwKrugerwildtuinDie Stem van Suid-AfrikaAsiëMenstruasieHeidelberg, GautengAfvalbestuurMaanOmanCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaWinnie Madikizela-MandelaMiddeloorontstekingEpilepsieViëtnamRamsar-vleilande in Suid-AfrikaKlankverskynselsSpelerposisies in rugbySwart nasionalismeGreen PornoTrekarbeidCheslin KolbeBateGodsdiensPiesangVerkragtingNeptunusWitstinkhoutTarentaleNiersteenKortverhaalMagneetDroomBoelieryFiksieBesoedelingHomofoonLatynAnusFotosintesePikkewynDepressie (gemoedstoestand)BerilliumAnilingusSiya KolisiWitbloedselBysteekHulpwerkwoordPaddaAkuutNederlandJacques LootsEerste WêreldoorlogLieweheersbesieWinterKlimaatveranderingHernubare energieAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeGriepWaterkringloopWoordsoort🡆 More