Noord-Kaap, Lat -28,75, Long 20,55 Hartbeesrivier

Die Hartbeesrivier is ‘n sytak van die Oranjerivier in Suid-Afrika.

Hartbeesrivier
Stroomgebied Noord-Kaap
Monding Oranjerivier
Monding-hoogte 648 m
Ligging van Hartbeesrivier op 'n kaart (Suid-Afrika)
Hartbeesrivier
Hartbeesrivier
Koördinate: 28°45′3″S 20°32′55″O / 28.75083°S 20.54861°O / -28.75083; 20.54861 20°32′55″O / 28.75083°S 20.54861°O / -28.75083; 20.54861

Hierdie rivier ontspring in die Kaiingbulte van die Boesmanland en die Bo-Karoo, tussen die dorpe Kenhardt, Brandvlei en Van Wyksvlei. Dit vloei noordwaarts deur Kenhardt om net wes van Kakamas en stroomop van die Augrabieswaterval by die Oranje aan te sluit. Net voor hierdie aansluiting vloei die Soutrivier van suidwes in die Hartbeesrivier. Net suidoos van Kenhardt is die Rooibergdam.

Slegs in baie goeie reënjare bereik die water van die rivier die Oranje. Dan kom daar soms selfs water vanaf die Sakrivier via ‘n verskeidenheid panne, vleie en vloere (soos Verneukpan) na die Oranje. Die afloop is egter gewoonlik maar baie min en onreëlmatig en die verdamping is hoog. Die potensiële opvangsgebied is dus ‘n wye deel van die skraalbegroeide Karoo. Van die vloedwater word in die tradisionele saaidamme vir besproeiing uitgekeer. In 1961 het ‘n seldsame groot vloed erge skade aangerig.

Tags:

OranjerivierSuid-AfrikaSytak

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Mikro-ekonomieOorstromingTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinBloedvergiftigingNasionale lied van Suid-AfrikaDierTrigeminale neuralgieSuid-Afrikaanse GrensoorlogLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaKlimaatLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)DokterGreen PornoIndiëGesonde dieetKlereOutismeBybelNic de JagerYouTubeAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeIslamitiese mitologieSeksuele stimulasieCristiano Ronaldo1 HenogJan van RiebeeckIndustriële RevolusiePlastiekOranjerivierBeaufortskaalGewone slakvreterMondSelfmoordMalariaLys van chemiese elemente volgens atoomgetalVeeartsMuskietPornhubLys van medisinale kruieLondenErfenisSias ReineckeSwahiliSkisofrenieNatuurlike hulpbronSeetherWolmaransstadRichard Francis BurtonMiddeloorontstekingArmoedeverligtingNarsismeNoord-KaapEendbekdierMantisOrthopteraKontinentSebraJode in Suid-AfrikaLys van Afrikaanse rolprenteDoelwitPersLys van universiteite in Suid-AfrikaLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameMobutu Sese SekoGeskiedenis van NamibiëSuikersiekteKlerksdorpKlein-KarooOmgewingsbeheerRuslandAfrikaAngina pectorisGeweldKinderregteSomerAspoestertjieAfvalbestuur🡆 More