Verneukpan

Verneukpan is 'n soutpan (uitgedroogde soutmeer) in die provinsie Noord-Kaap, Suid-Afrika.

Die soutpan is vanweë sy uitkykposte gewild onder voëlliefhebbers. Die pan is 19 by 42 kilometer (12 by 26 myl) groot.

Verneukpan
Oppervlakte van die pan

In die somer van die jaar 1929 probeer Sir Malcolm Campbell met sy Napier-Arrol-Astor Bluebird-renmotor om in hierdie uitgestrekte vlakte 'n aanslag op die spoedrekord op land te maak. Hy behaal 'n snelheid van 254 myl per uur.

Bronne

  • Rosenthal, Eric (red.). Ensiklopedie van Suidelike Afrika. Londen en New York: Frederick Warne & Kie Bpk.

Tags:

KilometerMylNoord-KaapSuid-AfrikaVoël

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Die ontstaan van die dramaMenseregteFiela se kindAvbobSirkelKlimaatsverandering in Suid-AfrikaNadia ValvekensBalletGrondwet van Suid-AfrikaAardedagKongo-krisisGetalPenisChristendomByung-Chul HanSatellietAngssteuringSiya KolisiSiekteOorstromingRenosterElon MuskGeweldKonsentrasiekampSelfoonRenteStam (taalkunde)Nasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse ReserwebankLyfstraf in skoleDigvormBysteekMetafoorTolla van der MerweMagneetWisselkoersRoesMonopolyJewgeni PrigozjinKlimaatsverandering in AfrikaTurkyeKlimaatHeupvervangingKernkragVoedselkettingXenofobieRookgewoonteGoudkus (streek)BloedvergiftigingBateKindersiektesPreseminale vloeistofChapmanspiek-rylaanTwaalf Stamme van IsraelDikdermKalsiumMiddelmisbruikPaasfeesGroepsgebiedewetKoos du PlessisBurgerregteNarsismeNasionale VrouedagNiersteenSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSenuweestelselEthiopiëGeldeenheidHartversakingYslandKonjunktivitisSint JorisdagSeksuele penetrasieBesoedelingAB de VilliersVeerMusieksimbole🡆 More