Kenhardt: Dorp in Noord Kaap Provinsie, Suid-Afrika

Kenhardt is 'n dorp in die Noord-Kaap (Suid-Afrika) wat in 1868 gestig.

Die Rooibergdam is naby geleë.

Kenhardt
Distrik
'n Plaas in die Kenhardt-area.
'n Plaas in die Kenhardt-area.
Kenhardt is in Noord-Kaap
Kenhardt
Kenhardt
Koördinate: 29°20′S 21°09′O / 29.333°S 21.150°O / -29.333; 21.150 21°09′O / 29.333°S 21.150°O / -29.333; 21.150
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistriksmunisipaliteitZF Mgcawu
Plaaslike MunisipaliteitKai !Garib
Stigting1868
Oppervlak
 • Totaal159,35 km2 (61,53 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal4 843
 • Digtheid30/km2 (80/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
8900
Skakelkodes054

Geskiedenis

Die dorp het op 27 Desember 1868 ontstaan toe 'n polisiebuitepos hier gestig is. Vyftig berede polisiemanne en 'n spesiale magistraat, Maximilian Jackson, het hulle onder 'n reuse kameeldoringboom gevestig. Nuwe nedersetters het hulle by die polisiemag onder die kameeldoringboom gevestig en in 1876 het die nedersetting 'n dorp geword. Die NG gemeente is in 1889 gestig.

Distrik

Die distrik is 37 000 km2 groot; die vierde grootste in die land. Merino- en karakoelboerdery is die belangrikste ekonomiese aktiwiteit. Daar word ook koring verbou. Die dorp is 'n belangrike padaansluiting; nege verskillende paaie kom in die dorp bymekaar. Die R27 gaan deur die dorp. Die Sishen-Saldanha Spoorlyn gaan ook naby die dorp verby.

Die kameeldoringboom waaronder die spesiale magistraat sy tent opgeslaan het, bestaan nog en is tot 'n nasionale monument verklaar.

Persone gebore in Kenhardt

Sien ook

Eksterne skakels

Bron

Tags:

Kenhardt GeskiedenisKenhardt DistrikKenhardt Persone gebore in Kenhardt Sien ookKenhardt Eksterne skakelsKenhardt BronKenhardt1868Noord-KaapSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VisTennisJo BlackSaartjie BaartmanGordelroosVerkleinwoordAboriginesSwangerskapElektroniese of digitale mediaPeriodieke tabelWieg van die MensdomGroepsgebiedewetFrederik Willem de KlerkDiepaartromboseJaco JacobsLys van Afrikaanse digtersHaasGautengVoortrekkermonumentEjakulasiePornografiese akteurWinterEkonomieSpinnekopKoringKlem-in-die-kaakWebjoernaalOlimpiese SpeleVaginale kankerNag van die lang messeAnilingusLiesbreukLangste woordHamburgerOlimpiese SomerspeleDikdermNieuwoudtvilleEkonomie van Suid-AfrikaKangaroeOutismeHolocaustHelpmekaar-kollegeDonkieMantisVlinderDokterRussiese inval in Oekraïne sedert 2022AppelEnkelvoudige sinVoortrekkersHoofkarakterOseaanBeesvleisAkwariumGroepsdrukNoordwesWortelPlae van EgipteMiskruierErfenisdag (Suid-Afrika)Kaapstadse waterkrisis 2015-2018SkarlakenkoorsOnse VaderIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieVingerseks23 AprilSwart nasionalismeReënvalbepalingKunsmatige algemene intelligensieCovid-19-pandemieSteve BikoDeelwoordKlereMenslike skeletNatuurlike hulpbronKlimaatsverandering in AfrikaWes-Kaap🡆 More