Grysrugtinktinkie

Die Grysrugtinktinkie (Cisticola subruficapilla) is 'n amper-endemiese algemene standvoël in laaglandfynbos, Karoobossieveld en dorre, grasryke heuwelhange en verkies droër habitats as die Huiltinktinkie.

Die afgesonderde bevolking in Noordwes-Namibië is minder algemeen en kan moontlik 'n afsonderlike spesie wees. Die voël is 12 cm groot en weeg 10 – 12 gram. In Engels staan die voël bekend as die Grey-backed Cisticola.

Grysrugtinktinkie
Grysrugtinktinkie
Grysrugtinktinkie in die Namakwa Nasionale Park, Noord-Kaap, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Cisticola
Spesie:
C. subruficapilla
Binomiale naam
Cisticola subruficapilla
(Smith, 1843)
Sinonieme

Cisticola subruficapillus

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VleilandOlimpiese Somerspele 2024SelfieJan-Willem BreureByvoeglike naamwoordVarkOlimpiese SomerspeleRina HugoAtlantiese OseaanXhosasJohan VorsterRuan PienaarDiskriminasieWaterbesparing in Suid-AfrikaIrma SternEierstokHeelgetalAluminiumSlimfoonAfro-AmerikanersSwawelDirekte en Indirekte redePriemgetalSoweto-opstandAfrikanersBevolkingPornografiese akteurSlag van BloedrivierMonopolyLyfstraf in skoleCoca-ColaNetbalJode in Suid-AfrikaKoperWet op Bantoe-onderwysBywoordSweedsTweede WêreldoorlogAfrikaanse WikipediaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994MurraysburgHematurieOopbroninhoudNedersettingKapitaal (ekonomie)NierversakingCurly HowardKunselementeSpinnekopWetenskaplike klassifikasieBlack SashDunderm19de eeuIngrid JonkerDubbelpuntKamoefleringKongo-krisisOu Apostoliese KerkBrandstofBreinElektrisiteitJagluiperdSmaakMigrasie van diereHomofoonWeer (meteorologie)Lys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Persoonlike voornaamwoordGemeenskapsorganisasieAnale seksTrekarbeidKlinkerBrandmondsindroomVerenigde State van AmerikaAnneli van RooyenE-pos🡆 More