Goodhouse

Goodhouse is 'n plekkie in Namakwaland, provinsie Noord-Kaap, met 'n landingstrook, op die suidelike oewer van die Oranjerivier, 60 km suidwes van Warmbad, Namibië en 60 km oos-suidoos van Vioolsdrif.

Die naam is 'n volksetimologiese aanpassing van die Nama-woord Gudaos, "skaapdrif", omdat die Namas volgens oorlewering hier die rivier oorgesteek het wanneer hulle met hulle vee van Klein na Groot Namakwaland getrek het. Dit is veral bekend om die ondraaglike hoë temperature wat hier aangeteken word.

Goodhouse
Dorpie
Fjord by Goodhouse
Fjord by Goodhouse
Goodhouse is in Noord-Kaap
Goodhouse
Goodhouse
Goodhouse Goodhouse se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 28°54′0″S 18°15′0″O / 28.90000°S 18.25000°O / -28.90000; 18.25000 18°15′0″O / 28.90000°S 18.25000°O / -28.90000; 18.25000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikNamakwa
MunisipaliteitNama Khoi
Oppervlak
 • Totaal0,30 km2 (0,12 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal171
 • Digtheid570/km2 (1 500/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Bruin mense98.8%
 • Swart mense0.6%
 • Ander0.6%
Taal (2011)
 • Afrikaans 96.5%
 • Engels 2.9%
 • Ander 0.6%

Ekonomie

Landbou is die hoofbron van inkomste in die gebied, wat besproeiing noodsaaklik maak. 'n Waterpompstasie by die Oranjerivier voorsien Goodhouse en die dorpies in die omgewing van water. In die nabygeleë Kooriviervallei word veral dadels verbou.

Bilbliografie

  • Green, Douglas G.: To the river's end. Kaapstad: Howard B. Timmins, s.j.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Goodhouse EkonomieGoodhouse BilbliografieGoodhouse Sien ookGoodhouse VerwysingsGoodhouseNamakwalandNoord-KaapOranjerivierTemperatuurVioolsdrifWarmbad, Namibië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HidroponikaOmgewingskwessies in Suider-AfrikaEngelsDonkieWet op Afsonderlike GerieweHomoniemSonVerkoueKlimaatsverandering in AfrikaGedigAluminiumAngolese BurgeroorlogNatuurlike hulpbronBasketbalWaterbesparing in Suid-AfrikaOnderhandelinge om apartheid te beëindigStilleweSenuweestelselGroenteISO 3166-1RuslandRenosterDie Stem van Suid-AfrikaJohnny CashBreedtegraadFosforSwangerskapWerkersdagWet op Bantoe-onderwysRassisme in AfrikaJodeKunsGrondbesoedelingHadedaDistrik SesPrivaat maatskappyKindersiektesDie ontstaan van die dramaPornografieRugbySuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024NasiebouKoue OorlogXenofobie in Suid-AfrikaBrandDigvormMieliestronkSelfoonHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalXhosasKernkragGroepsgebiedewetLabia (geslagsdele)Bemarking565Omtrek, oppervlakte en volumeNoordwesEnkelvoudige sinSteenkoolBlack SashLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolonisasieByvoeglike naamwoordDiarreeNamibiese volksmoord 1904-1908Lys van Suid-Afrikaanse skrywersNasionale VrouedagWikipediaVerstedelikingMaatskappyKaapstadDepressie (gemoedstoestand)Suid-Afrikaanse UitsaaikorporasieEerste WêreldoorlogWerkloosheid🡆 More