Commiphora Gariepensis: Plantspesie

Die Gariepkanniedood (Commiphora gariepensis) is 'n struik of klein boompie wat aan die familie Burseraceae behoort.

Die plant is inheems aan Namibië en Suid-Afrika waar dit in die Gariepvallei vanaf Goodhouse tot by Kakamas voorkom.

Gariepkanniedood
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Burseraceae
Genus: Commiphora
Spesie:
C. gariepensis
Binomiale naam
Commiphora gariepensis
Swanepoel, 2006

Die boom se FSA-nommer is 275.3.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Abstraksie (rekenaarwetenskap)EjakulasieJuraTienie HollowayOogproblemeKrimpvarkiePrimêre sektor van die ekonomieGroot vyfYslandGrondsoortePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaVoedselkettingLeeuSteve BikoAardbewingInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandBynierVaste stofWillie JoubertLabia (geslagsdele)BerilliumPriemgetalMasturbasieDataverwerkingHidroulikaPornografieKommaKonsentrasiekampKinderregteSkoenlapperSebraJapanKernkragWhatsAppKarooNasionale lied van Suid-AfrikaWet op Bantoe-onderwysKonflik (proses)GautengSlawernyMielieVolhoubare ontwikkelingSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeSlangDonderstormWikipediaTegnologieAfkortingOsoonlaagArmoedeRob HersovNatuurDikdermKoeffisiënt en magswortelSaartjie BaartmanSkaakLuiperdRuslandRuimteLys van kinderspeletjiesOrthopteraLewerMikro-ekonomieKriekDialoog in fiksieSwemBloeddrukRooibloedselPersentasieLys van chemiese elemente volgens atoomgetalAntoniemWiskundeLika BerningAntjie SomersKalsiumVarkgriepSpreeuVerkragting🡆 More