Gewone Platanna: 'n spesie van amfibieë

Die gewone platanna (Xenopus laevis) is 'n padda wat endemies is aan Afrika suid van die Sahara.

In Engels staan dit bekend as die African clawed frog. Hierdie padda was gebruik om swangerskap van vroue te bevestig. Dit het tot gevolg gehad dat lewende paddas uitgevoer is na die res van die wêreld waar hulle indringerspesies geword het.

Gewone platanna
Gewone Platanna: Voorkoms, Sien ook, Bron
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Pipidae
Genus:
Xenopus
Spesie:
X. laevis
Binomiale naam
Xenopus laevis
Daudin, 1802

Voorkoms

Die padda is plat met die oë bo-op die voorkop en dit het 'n afgeplatte lyf. Die voorpote is kort en dun en die agterpote groot en sterk met swemvliese tussen die tone. Die padda is byna totaal waterlewend en kom slegs tydens reën land toe.

Hulle vreet waterinsekte, paddavissies en vissies.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Gewone Platanna VoorkomsGewone Platanna Sien ookGewone Platanna BronGewone Platanna VerwysingsGewone Platanna Eksterne skakelsGewone Platanna

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Depressie (gemoedstoestand)Apple II-reeksNeurenberg-verhoreFrankrykHoenderEuropese verkenning van Suid-AfrikaJuanita du PlessisJakarandaSigaretBeesBorsvergrotingWortelKoue OorlogCovid-19-pandemieAluminiumPornografiese subgenresGewone slakvreterGroot DepressieSeksismePokkeKremetartTekstielMondGeskiedenis van NamibiëVraag en aanbodMobutu Sese SekoElandréSwartbewussynsbewegingMaroela MediaGroot Muur van ChinaNatuurlike hulpbronLys van kinderspeletjiesJohn Brown (aktivis)GeweldPornografieWaterbesparing in Suid-AfrikaOrgaanKoperLys van Afrikaanse skrywersImpakte van toerismeInligtingDuitslandEerste WêreldoorlogDokterJoodse kalenderVennootskapAfvalbestuurSirkelSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureGeboorteKindermishandelingBlourokkeWêreld- Ekonomiese ForumNierversakingPersoon (taalkunde)Demokratiese AlliansieMikroskoopLys van elemente volgens simboolPrimêre sektor van die ekonomieLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsKokerboomMangelontstekingAt BothaMangaanGroot TrekWikiWes-AfrikaMaanKarlien van JaarsveldEskomMetaalVoornaamwoordNag van die lang messeSwazi🡆 More