Gert Potgieter: Suid-Afrikaanse tenoor

Gerhardus Petrus (Gert) Potgieter (14 November 1929 – 2 Julie 1977) was 'n Suid-Afrikaanse opera-tenoor en akteur wat 'n groot invloed op die Afrikaanse kultuur gehad het.

Gert Potgieter
GeboortenaamGerhardus Petrus Potgieter
Gebore14 November 1929
Johannesburg, Suid-Afrika
Sterf2 Julie 1977 (op 47)
Krugersdorp, Suid-Afrika
Beroep(e)Operasanger, akteur
Jare aktief1960 - 1977
EtiketteGallo

Vroeë lewe

Hy is in Aasvoëlkop, 'n voorstad van Johannesburg, op 14 November 1929 gebore. Hy was een van vyf kinders van Hermanus Potgieter, 'n drukker, en sy vrou Maria Naudé.

Hy was 'n leerling by die Laerskool Louw Geldenhuys en het by die Hoërskool Helpmekaar in Johannesburg gematrikuleer.

Na matriek het hy by Voortrekkerpers, 'n drukkersfirma in Johannesburg, gaan gewerk tot hy in 1960 as 'n drukker gekwalifiseer het.

Gesinslewe

In 1952 is hy met Mona Dreyer van Boshof, Vrystaat getroud.

Dood

Op 2 Julie 1977 is hy in 'n motorbotsing by Tarlton, naby Krugersdorp in die ou Transvaal, oorlede.

Diskografie

  • Die Klassieke, 2002 GALLO
  • The Heart & Soul of Gert Potgieter, 1999 CRESCENDO
  • Baba Boogie/Moeder 7", 1975 BRIGADIERS/EMI
  • Serenade, LP, 1967 WORLD RECORD CO.
  • Serenade, LP, 1970 WORLD RECORD CO.
  • Yellow Bird, LP
  • One Day of You Life
  • The Song of My Life
  • Hoor My Lied
  • Jy Is My Liefling, LP, 1968 BRIGADIERS/KAVALIER FILMS
  • You've Got Me on a Merry-Go-Round / Sweet Maria, 7", 1971 WORLD RECORD CO.

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Gert Potgieter Vroeë leweGert Potgieter GesinsleweGert Potgieter DoodGert Potgieter DiskografieGert Potgieter VerwysingsGert Potgieter Sien ookGert Potgieter Eksterne skakelsGert Potgieter14 November192919772 JulieAfrikaansAkteurOperaSuid-AfrikaTenoor

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WelwillendheidsdagOnderhandelinge om apartheid te beëindigDawidMynbouVeerOorstromingPersSkaakPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaDeelwoordKunsInstagramSuiwelprodukJansenvilleWayde van NiekerkDoopOnderwysKommunikasieWaterpokkiesWiskundige terminologieCradock-4BraaiEerste WêreldoorlogBrandbergSuurreënEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaWeervoorspellingAfleiding (taalkunde)Periodieke tabelTamboraVlekvrye staalHokkieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaLys van Kaapstad se voorstedeKoos BekkerPolisieMartin Luther King jr.EkonomieSatellietMusieksimboleBlaarErosietipesWaarheid-en-versoeningskommissieGroot DepressieSendelingposisieKoolhidraatLeonardo da VinciSpinnekopTamatieAfrikaWortelStaatstoelaeMaagNavorsingMotGroot TrekGeskiedenis van kindermishandelingViëtnamoorlogImpakte van toerismeAkuutMaatskappyDistrik SesKaapstadHadedaPikkewynIngrid JonkerVoorsetselBeaufortskaalAfrikanernasionalismeDroogteMaagsweerArmoedeverligtingGroepsdrukRookgewoonteLübeckMetaal🡆 More