George Biggar

George Biggar (1820 - 1838) was 'n seun van Alexander Biggar en een van die vroegste pioniers van Natal.

Hy is op een van die skepe, HMS Weymouth, gebore wat die 1820-Setlaars na Suid-Afrika gebring het. George is op 17 Februarie vermoor net na die moord op Piet Retief deur Dingaan se impies.

Bronne

  • Rosenthal, Eric (red.). Ensiklopedie van Suidelike Afrika. Londen en New York: Frederick Warne & Kie Bpk.

Tags:

1820-SetlaarsAlexander BiggarDingaanNatalPiet RetiefSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AnglisismeKlein-KarooVerantwoordelikheidWapen van Suid-AfrikaStaatstoelaeDesimale breukeWêreld- Ekonomiese ForumKankerMikro-ekonomieGroepsdrukSamestellende afleidingEwenaarShanzhaiBlack SashBaljuOsoonlaagSeptimius AwardsOrthopteraLys van bekende Suid-AfrikanersSwartrenosterLys van chemiese elemente volgens atoomgetalSoogdierNatriumtiosulfaatAnilingusMateriaalOlifantTuberkuloseHoedOutismeErosietipesBreinBloemfonteinXenofobieLys van NG gemeentesHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSpelerposisies in rugbyJapanWaterbesoedelingKaapstadNamibiëPad na jou hartLys van Suider-Afrikaanse soogdiereWiskundige terminologiePeriodieke tabelRekenaarMynbouBronsWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaLys van Afrikaanse rolprenteSeksDiepaartromboseKlein gekolde katLandbouOseanografieE-posAfrikaanse taalleerOrtopedieHomofoonDieremishandelingTweede WêreldoorlogMorfeemEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaSuid-SothoSuikersiekteAnale seksKersfeesGesondheidPaarl GimnasiumHoenderSuid-AfrikaElandréSnaarinstrumentDeelwoordNasionale VrouedagLangste woordDigitale en analogiese tydRobert SobukwePornografiese subgenres🡆 More