Alexander Biggar

Alexander Biggar (29 Oktober 1781 - 27 Desember 1838) was 'n Britse Setlaar en soldaat wat in Engeland gebore is.

Hy sluit by die Britse leër aan en word die betaalmeester van die 85ste Infanterieregiment. Hy bedank met 'n kapteinsrang en vestig homself in Hampshire. Hy lei 'n groep van die graafskap in die skip, Weymouth, na Suid-Afrika as deel van die 1820-Setlaars. Sy eerste werk is in die Kariegavallei. In 1824 verhuis hy na Durban. Toe die eerste Voortrekkers hier aankom verkeer hy op goeie voet met hulle. Hy word aangestel as landdros. Hy sterf tydens die Slag van die Opatikloof. Hy het twee seuns, Robert en George gehad en was die oupa van John Dunn.

Alexander Biggar
'n Gedenkplaket vir die Biggar-ekspedisies van 1838, Ou Fort, Durban.

Bron

Tags:

17811820-Setlaars183827 Desember29 OktoberDurbanEngelandGeorge BiggarHampshireJohn DunnRobert BiggarSlag van die OpatikloofSuid-AfrikaVoortrekkers

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SpinnekopDiarreeKolonialismeGeografie van Suid-AfrikaNasionale VrouemonumentRandall WicombSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieChemiese verbindingPersoonlikheidISO 3166-2Heelgetal7de LaanJames AlexanderPomeloHarry PotterTurksvyPrimêre sektor van die ekonomieVerkoueMusiekLys van oseane, seë en mereStaatstoelaeVarkgriepGalblaasSoweto-opstandHorlosieInstagramHartUnited Democratic FrontVulvaBeeldspraakRooibokAardedagReddingskakeWebblaaierCSSGlobaliseringKoperPuberteitKoue OorlogBestuiwingBalletWinnie Madikizela-MandelaSportHarry KerrWayback MachineVrymesselaryRookgewoonteErfenisOlimpiese Somerspele 2024WatersuiweringDiepaartromboseMeningsverskil oor aardverwarmingHoofkarakterSekondêre sektor van die ekonomieKatoenGeestesgesondheidBelastingMelaatsheidDeon MeyerDonderstormElandréWerkloosheidJo BlackZack du PlessisLandbou in Suid-AfrikaPaarl GimnasiumKondensasieKoringKlein-KarooSeekoeiBlaarRugby, WarwickshireArabies🡆 More