Kapitulasie

Kapitulasie, of oorgawe, is internasionaal regtelik 'n verklaring dat 'n party tydens 'n oorlog die stryd staak.

Die party wat oorgee kan wissel van enkele troepe tot die totale oorgawe van 'n land of groep lande. Die verklaring kan individueel gemaak word of deur verteenwoordigers wat dan hulle onderdane tot oorgawe beveel. Die party wat oorgee word dan as gevangenes geneem of sekere regte gegun soos ooreengekom.

Kapitulasie
Veldmaarskalk Wilhelm Keitel onderteken die onvoorwaardelike kapitulasie van die Duitse Wehrmacht in die hoofkwartier van die Rooi Leër te Karlshorst.

'n Bekende manier van oorgawe gedurende 'n oorlog is om 'n wit vlag te hys.

Eksterne skakels

Tags:

LandOorlogVrede

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

C. Louis LeipoldtLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)SuurreënWikiquoteVarkAfrikanernasionalismeMilitêre diensplig in Suid-AfrikaRacheltjie de BeerAppendiksSpinnekopJoodse kalenderSowjetunieKoorsblaarGriepHernubare energieMark (ekonomie)RoemeensLidwoordSlangVaste stofLeestekenHokkieVars waterRooikatNarsistiese persoonlikheidsteuringSonnetSint JorisdagGeografie van Suid-AfrikaKlem-in-die-kaakTafelbergSeksuele penetrasieDramaEugenetikaGroot TrekPlastiekMensVerkragtingEkonomie van Suid-AfrikaWisselkoersMieliestronkTweede WêreldoorlogOmtrek, oppervlakte en volumeNasionalismeMenseregtedagKontinentEnsiklopedieJohannesburgGreen PornoAnrich HerbstGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaVrouKernkragSeekoeiGeweldWitbankHeks van HexrivierPad na jou hartAkroniemGrondTafelsoutFiela se kindVoorvoegselDokterAardedagInternetVoornaamwoordMonopolieSwawelAnilingusDemi Lee MoorePriemgetalNiersteenMaagWerkersdagMaselsPaasfeesDuitse masels🡆 More