Dit is nie 'n kouspop nie, maar dien ten doel om 'n bot toe te laat om geoutomatiseerde take te verrig wat gewoonlik herhalend van aard is.
KabouterBot se bronkode is beskikbaar op GitLab. Almal word genooi om by te dra. As jy by die repo gevoeg wil word as 'n ontwikkelaar, stuur 'n e-pos aan Pynappel.
Stel gerus take voor op die besprekingsbladsy.
Datum | Beskrywing | Status | Bronkode |
---|---|---|---|
14 Desember 2023 | Vind-en-vervang "Lys van Erica spesies" met "Lys van Erica-spesies" | Voltooi | [1] |
Beplan | Verwelkom nuwelinge | Beplan | Beplan |
Beplan | Skep besprekingsbladsye met versteksjablone | Beplan | Beplan |
Beplan | Skep reekssjablone oor akteurs n.a.v. IMDb | Beplan | Beplan |
Beplan | Skep reekssjablone oor rolprente n.a.v. IMDb | Beplan | Beplan |
Beplan | Skep reekssjablone oor nedersettings n.a.v. Wikidata | Beplan | Beplan |
Beplan | Skep reekssjablone oor sponsdiere | Beplan | Beplan |
Beplan | Skep reekssjablone oor Japannese nasionale roetes | Beplan | Beplan |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Gebruiker:KabouterBot, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.