Friedrich Kasimir Medikus

Friedrich Kasimir Medikus (of Friedrich Casimir Medicus; 6 Januarie 1738 – 8 Julie 1808) was 'n Duitse dokter en plantkundige.

Friedrich Kasimir Medikus
Friedrich Kasimir Medikus.

Hy is in Grumbach gebore, en het later die direkteur van die Universiteit van Mannheim (Theodoro Palatinae Mannheim) en kurator van die botaniese tuin in Mannheim geword. Hy het die verbouing van sprinkaanbome (Robinia) in Europa aangemoedig. Die genus "Medicusia" is na hom vernoem deur Conrad Moench (dit word nou as 'n sinoniem van "Picris" beskou).

Die standaardskrywerafkorting Medik. word gebruik om hierdie persoon as die skrywer aan te dui wanneer 'n botaniese naam aangehaal word.

Sien ook


Tags:

173818086 Januarie8 JulieDokterDuitsersPlantkundige

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Patrice LumumbaRadioKoekie (rekenaarwetenskap)KriekAlliterasieAardverwarmingLimfvatstelselGrondAnglisismePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaDassiedeurBeëdigde verklaringKinderregteNarsismeBrittany Ashton HolmesVingerseksKlankverskynselsLys van landeEreksieDuitslandBronadresDeon MeyerAfrika8 AprilWeeluisPornografiese akteurAfrikaanse TaalmonumentJan BloukaasAngolaSaoedi-ArabiëLuxemburg (provinsie)DocumentaDawidMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaZirk van den BergJapanMieliestronkMuggieGawes van die Heilige GeesDesiré GardnerInfeksieBeesKrieketFopnuusAdamTepelVerplegingNierversakingTweede VryheidsoorlogEthiopiëBroodwortelDane van NiekerkGekoördineerde Universele TydSonsverduisteringGeorge BallotSkisofrenieAarverkalkingSelfstandige naamwoordSkildklierHeupvervangingNetflixAmhariesAgorafobieOnderhandelinge om apartheid te beëindigCyrillus en MethodiusDulcie van den BerghLionel PetersonGetalErica BoyerBeenbreuke en ontwrigtingsJudas IskariotSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994🡆 More