Freesia Sparrmanii: Plant spesie

Freesia sparrmanii is 'n meerjarige geofiet wat endemies is aan die Wes-Kaap en kom voor in die voorheuwels van die Langeberg naby Grootvadersbosch.

Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 10 km2 en word as seldsaam beskou. Die plant word tans nie bedreig nie.

Freesia sparrmanii
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
F. sparrmanii
Binomiale naam
Freesia sparrmanii
(Thunb.) N.E.Br., (1921)
Sinonieme
  • Gladiolus sparrmanii Thunb.
  • Ixia sparrmannii (Thunb.) Schult.
  • Meristostigma sparmannii (Thunb.) Steud.

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

InfeksieMoskouKapitaal (ekonomie)Giuseppe GuarneriIslamTropiese sikloonKlankverskynselsRacheltjie de BeerStedelike gebiedHorlosieVulkaanEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaKangogrotteSkaapMagnetismeLys van Suider-Afrikaanse soogdiereLas (rekeningkunde)OrthopteraPaddaWolSlawerny in Suid-AfrikaMarco PoloKarlien van JaarsveldOos-KaapDemokrasieEierstokMobutu Sese SekoGeskiedenis van Suid-AfrikaXHTMLWynVersamelnaamFiksieCholeraSint Pierre en MiquelonOndernemingsvormEkonomieLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameLikkewaanKerngeneeskundeNedersettingKatSokkerPeriodieke tabelNederlandBaarmoederRivierJohn Brown (aktivis)GeelsugAs jy singBedryfstelsel (inligtingstegnologie)MonumentHoenderSelfoonSwawelSkaakKlitorisArmoedeAppel (sanger)BloemfonteinPlastiekTierPornografiese subgenresSterHartversakingRassismeMaagRob HersovGautengErica BoyerTaalGrondsoorteKilometerNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaKarooSpinnekopKontinent🡆 More