Skilder Francis Bacon

Francis Bacon (Dublin, 28 Oktober 1909 – Madrid, 28 April 1992) was 'n Ierse ekspressionistiese kunstenaar, bekend vir sy skilderye van mense en diere waarin hy verwronge vorms en sterk, donker kleure gebruik.

Francis Bacon (skilder)
Skilder Francis Bacon
Portret van Francis Bacon deur Reginald Gray
Gebore (1909-10-28)28 Oktober 1909
Dublin, Ierland
Sterf 28 April 1992 (op 82)
Madrid, Spanje
Nasionaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Veld skilder

Die mense en diere in sy portrette is vervorm om 'n beter indruk van hul psigiese en emosionele gesteldheid te gee. Bacon skilder nie die buitekant van persone nie, maar hulle binnekant. Sy skilderye het dikwels 'n groteske, duistere en vreesaanjaende gevoel.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

1909199228 April28 OktoberDublinEkspressionismeIerlandMadridSkildery

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Verenigde KoninkrykKommunikasieKoerantAsemhalingJosef StalinFrankrykVormSeksuele opwekkingJohan VorsterEkonomie van Suid-AfrikaSelfstandige naamwoordWes-KaapPersentasieSendelingposisieBlaarMusieksimboleUniondaleMantisSlimfoonWeermagDigitale en analogiese tydLys van Joodse feeste en herdenkingsTandbederfSeisoenViëtnamoorlogJohn Brown (aktivis)24 AprilHartaanvalMadison IvyAppelLeestekenHeupBesoedelingBesproeiingKommaLandbouLettergreepRenteIndustriële RevolusieAtoomTussenwerpselAngina pectorisPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaUnited Democratic FrontKrimpvarkieLeah van NiekerkProteïenOrale seksWinnie Madikizela-MandelaAntieke EgipteWetenskapVergelykings (taalkunde)MonopolyDubbelpuntFiela se kindAfrikaanse woordelys en spelreëlsBloedsomloopstelselDeelteken en umlautGrondwetMagneetAardrykskundeDie GelofteSteve HofmeyrDiarreeInflasieRenosterTremAfkortingIngenieursweseSelfbeeldMaagsweerVingerseksIslamDesimale breukeEugenetikaApril🡆 More