Ford Telstar

Die Ford Telstar is 'n motor wat deur die Ford Motormaatskappy in Asië, Australasië en Afrika verkoop is, vergelykbaar in grootte met die Europese Ford Sierra en die Amerikaanse Ford Tempo.

Dit is stelselmatig vervang deur die Ford Mondeo.

Ford Telstar
Ford Telstar
Oorsig
Vervaardiger Ford Motormaatskappy
Produksie 1983–1999
Montering Hiroshima, Japan
Taiwan (Ford Lio Ho, CKD)
Homebush, Australië
Nieu-Seeland
Pretoria, Suid-Afrika
Bakwerk en onderstel
Klas Mediumgrootte
Bakstyl 4-deursedan
5-deur luikrug
5-deur stasiewa
Uitleg Voorenjin, voorwielaangedrewe
Platform Mazda GC tot GF platform
Spesifikasies
Enjin(s) 1.6 L Mazda F6 I4
2.0 L Mazda FE I4
Ratkas 4/5-gang handrat
3-gang outomaties
Plek in geskiedenis
Voorganger Ford Cortina
Ford Sierra (Suid-Afrika)
Opvolger Ford Mondeo
Variante Mazda Capella
Mazda Cronos

Soos die kleiner Ford Laser, was die Telstar gebaseer op 'n model wat deur Mazda in Japan bemark is. Dit deel sy platform met die Mazda Capella/626, die verskille was beperk is sekere stilering, enjingroottes en spesifikasievlakke. Die eerste model (ook bekend as die AR) is van stapel gestuur in 1983 as vervanging vir die Ford Cortina. In teenstelling met die Cortina, of sy Sierra opvolger, was die Telstar slegs beskikbaar as 'n sedan of vyfdeurluikrug (bekend as die TX5). Maar sedert 1988 is 'n Telstarweergawe van die 626 stasiewa in Japan en Nieu-Seeland verkoop.

In Taiwan is die Telstar gemonteer deur Ford Lio Ho, die plaaslike Ford gesamentlike onderneming, as 'n linkerhandstuur, en was in produksie in Maleisië tot in die vroeë 2000's. Dit is ook verkoop in Hongkong, Singapoer, Indonesië, Siprus en die Filippyne.

Verwysings


Tags:

AfrikaAsiëAustralasiëFord MondeoFord MotormaatskappyFord SierraMotorvoertuig

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VulvaRamsar-vleilande in Suid-AfrikaBek-en-klouseerBlomOorstromingSonBybelWêreld- Ekonomiese ForumJacques LootsKersfeesLeonardo da VinciSeksuele stimulasieBraaiNasionale lied van Suid-AfrikaMosesRoesSweedsKragopwekkingAngolaGriepBelastingAarverkalkingKaliumAvbobHemelvaartsdagBerlynse MuurFiela se kindSiembambaBruin huisslangSwitserlandOman AirMiltAngssteuringBeesKindersiektesKindermishandelingPeach van PletzenHidroëlektrisiteitOos-KaapLidwoordWortelkanaalElandréSoogdierAntisemitismeMateriaalOseaanbesoedelingRob HersovAngina pectorisAktuarisLettergreepProteïenLiefdeSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieKaapse VlakteTafelbergPatriotic AllianceHulpwerkwoordFotosinteseKatoenVarkgriepOrtopedieSeekoeiEnkelvoudige sinOlifantThys die BosveldklongKasterolieGasTrekarbeidVeeartsNag van die lang messeSonnestelselGroot vyfBurgerregteAuschwitz-konsentrasiekampAustralië🡆 More