Ferdinand Magellaan: Portugese ontdekkingsreisiger

Ferdinand Magellaan (Portugees: Fernão de Magalhães; Spaans: Fernando of Hernando de Magallanes; Lente 1480–27 April 1521) was 'n Portugese ontdekkingsreisiger wat, in diens van Spanje, probeer het om 'n Weswaartse roete na die Spesery-eilande van Indonesië te vind.

Die soektog was die eerste suksesvolle probeerslag om rondom die wêreld te seil. Magellaan het nie sy finale, Weswaartste reistog voltooi nie; hy was doodgemaak tydens die Slag van Maktan in die Filippyne. Hy het egter verder wes as die Spesery-eilande gesterf en het dié eilande wel op vroeë togte besoek. Hy was een van die eerste persone wat al die meridiane van die aardbol oorgesteek het. Hy was ook die eerste persoon wat 'n ontdekkingstog gelei het deur Asië vanaf Europa te bereik deur weswaarts te seil en ook die eerste persoon om die Stille Oseaan oor te steek.

Ferdinand Magellaan
Ferdinand Magellaan: Portugese ontdekkingsreisiger
Gebore
Fernão de Magalhães

1480
Sabrosa, Trás-os-Montes e Alto Douro, Portugal
Sterf27 April 1521
Mactan, Filippyne
NasionaliteitPortugal
BeroepNavigator, ontdekkingsreisiger
Bekend virDie eerste vaart om die aarde, van Europa tot die ooste en die weste; vir die eerste ekspedisie van Europa na Asië deur die Weste; en vir die kaptein van die eerste ekspedisie oor die Atlantiese Oseaan na die Straat van Magellaan en oor die Stille Oseaan.
Handtekening
Ferdinand Magellaan: Portugese ontdekkingsreisiger

Van die 270 bemanningslede wat die ekspedisie saam met Magellaan begin het, kon slegs 18 daarin slaag om terug te keer na Spanje en dus die reis om die aardbol te voltooi. Hulle was deur die Spanjaard Juan Sebastián Elcano gelei, wat die leisels oorgeneem het na Magellaan se dood.

Ferdinand Magellaan: Portugese ontdekkingsreisiger
Die Magellan-Elcano reis. Victoria, een van die oorspronklike vyf skepe, omseil die aardbol, en eindig 16 maande na Magellaan se dood.

Verwysings

Tags:

152127 AprilFilippyneIndonesiëLengtegraadPortugalPortugeesSpaansSpanjeStille Oseaan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WaterkringloopMaagHakerKontinentGriepAfrikaanse naguilBoerboelLangste woordRugbyGrondMartin Luther King jr.KunselementeJesus van NasaretAborsie in Suid-AfrikaKappie (skryfteken)Natuurlike hulpbronRobert SobukweLys van Suid-Afrikaanse skrywersMorfeemVerantwoordelikheidIsraelAdolf HitlerMoedersdagSleutel (musiek)Toekoms van die AardeWiskundeDroogteNasionale lied van Suid-AfrikaSteenkool in Suid-AfrikaHomoniemKaapse VlakteKlimaatKrimpvarkieDie Stem van Suid-AfrikaPenisBloukraanvoëlGewone breukeSelfstandige naamwoordDachshundLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaMag (sosiale wetenskappe)KolonialismeVerkleurmannetjieLuiperdOrtopedieKalenderMonopolieWaterbesparing in Suid-AfrikaWeervoorspellingAssonansieDysselsdorpWiki CommonsDieremishandelingSosiale mediaCristiano RonaldoPaasfeesGrondwetKarakteriseringOnse VaderWetenskaplike klassifikasieKatherine JohnsonDaggaAgtervoegselHemelvaartKaapstadAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeAfrikaanse taalleerSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994PornografieWet op NaturellengrondBesproeiingGrondbesoedeling🡆 More