Kamdebooboekenhout

Die Kamdebooboekenhout (Faurea recondita) is 'n boom wat deel vorm van die Faurea-genus (die boekenhoutbome).

Dit is endemies aan die Kamdeboo-berge. Die spesie is eers in 2013 geïdentifiseer nadat dit in 2008 ontdek is. Die boom word gemiddeld twee meter hoog. Dit het baie ooreenkomste met Faurea coriacea wat in Madagaskar voorkom.

Kamdebooboekenhout
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Faurea
Spesie:
F. recondita
Binomiale naam
Faurea recondita
Rourke & V.R.Clark, (2013)

In Engels staan dit as die Kamdeboo beechwood bekend. Die boom se FSA-nommer is 745.

Verwysings

Bronne

Sien ook

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TswanaLiefdeVeerBreedtegraadSinoniemTrekarbeidKarakteriseringVoedselkettingKlitorisMorfeemInflasieRooms-Katolieke KerkWortelDieremishandelingSeptimius AwardsHondMagneetSharpeville-slagtingHeks van HexrivierAfrikaanse naguilGeldNeurenberg-verhoreKatherine JohnsonBraaiWes-KaapTuberkuloseMartin Luther King jr.InternetKaartHemelvaartsdagTydMahatma GandhiBruto binnelandse produkGesonde dieetNagmaalNasionaal-SosialismeTrigeminale neuralgieLys van Joodse feeste en herdenkingsReënCovid-19-pandemieCoca-ColaBywoordBorsteSosiale mediaVerlede tydNierVlieënde HollanderVoornaamwoordSkaapJan-Willem BreureHeupRussiese inval in Oekraïne sedert 2022AngssteuringOnse VaderSwemKweekhuisgasGriekse teaterSendelingposisieGasNoord-KaapWoordsoortNG gemeente MurraysburgWikiGautengAnrich HerbstGedigKapitaal (ekonomie)HartversakingAnilingusBronsBlaarKinderregteAtlantiese OseaanVaste stofDurbanVarkNatuurbewaringDiepaartrombose🡆 More