Witpenskorhaan: Voëlspesie

Die witpenskorhaan (Eupodotis senegalensis) is 'n skaars standvoël wat voorkom in die Oos-Kaap, noordoos Vrystaat en Gauteng.

Die voël leef in oop grasvelde en yl beboste savanne en verkies hoër gras soos die meeste korhane. Die voël is 52 – 60 cm groot en weeg 1.2 – 1.6 kilogram. In Engels staan die voël bekend as die White-bellied Korhaan of White-bellied Bustard.

Witpenskorhaan
Witpenskorhaan: Subspesies, Sien ook, Bron
E. s. canicollis, mannetjie in Kenia.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. senegalensis
Binomiale naam
Eupodotis senegalensis
(Vieillot, 1820)
Sinonieme

Eupodotis barrowii
Eupodotis caffra

Witpenskorhaan: Subspesies, Sien ook, Bron
Mannetjie in Maasai Mara, Kenia.
Witpenskorhaan: Subspesies, Sien ook, Bron
E. s. erlangeri, wyfie, Serengeti, Tanzanië.
Witpenskorhaan: Subspesies, Sien ook, Bron
E. s. erlangeri, mannetjie, Serengeti, Tanzanië.

Subspesies

Vyf subspesies word erken:

  • E. s. senegalensis (Vieillot, 1820)
  • E. s. canicollis (Reichenow, 1881)
  • E. s. erlangeri (Reichenow, 1905)
  • E. s. mackenziei (C.M.N. White, 1945)
  • E. s. barrowii (J.E. Gray, 1829)

Sien ook

Witpenskorhaan: Subspesies, Sien ook, Bron 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Eupodotis senegalensis

Bron

Verwysings

Tags:

Witpenskorhaan SubspesiesWitpenskorhaan Sien ookWitpenskorhaan BronWitpenskorhaan VerwysingsWitpenskorhaan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Sharpeville-slagtingAfrikaanse taalleerDiepaartromboseNadia ValvekensMisdaadromanHector PietersonGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogTaalJan van RiebeeckKultuurSonBestuiwingTswanaJakobPablo PicassoLiefdeAngolaKweekhuiseffekSteenkool in Suid-AfrikaKoerantVaginale kankerOlimpiese SpeleOnse VaderWolfMenslike skeletGrondNederduitse Gereformeerde KerkBakterieRassisme in AfrikaBewussynAardbewingLeenwoordAngssteuringLeierJan van TonderBreyten BreytenbachLys van kinderspeletjiesSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieGeboorteVoornaamwoordUniegebouDubbelpuntWolkNasiebouAlliterasieLys van nedersettings in Suid-AfrikaLewerNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyBlack SashAdolf HitlerIoonKoos BekkerArabies-Israeliese konflikFotosinteseAfrikaanse WikipediaBorsteTikTokLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaAtoomEuropaBeroerteAndrew DavisAarverkalkingDistrik SesBruin menseDokterSkaakAssonansieC. Louis LeipoldtVoortrekkersAfkortingBoelierySelfstandige naamwoordKrieketWisselkoers🡆 More