Woestynkorhaan

Die woestynkorhaan (Eupodotis rueppellii) is 'n voël wat aan die familie van wildepoue behoort.

Dit is 'n amper-endemiese, algemene standvoël wat in die sentraal- en noordkus, asook onmiddellike binneland van Namibië voorkom.

Woestynkorhaan / Namibkorhaan
Woestynkorhaan
Woestynkorhaan in die Namib-Naukluft Nasionale Park
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. rueppellii
Binomiale naam
Eupodotis rueppellii
(Wahlberg, 1856)
Woestynkorhaan
Algemene verspreiding: die Namib-woestyn
Sinonieme

Heterotetrax rueppellii

Die voël is 50 tot 58 cm groot en weeg 1 tot 1.35 kilogram. Die nek en kop is grys met swart strepe op die keel (minder gemerk by wyfies), deur die oog, en aan die kante van die nek. Die wange is wit terwyl die liggaam sandbruin bo en wit onder is. Die bene is 'n sanderige geel-bruin.

In Engels staan die voël as Rüppells's Korhaan bekend. Die Engelse naam gedenk Eduard Rüppell, 'n 19de-eeuse ontdekkingsreisiger, versamelaar en dierkundige.

Woestynkorhaan
'n Wyfie Namibkorhaan naby Twyfelfontein, Namibië.
Woestynkorhaan
'n Familie van woestynkorhane in Sossusvlei, Namibië.

Sien ook

Bronne

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Woestynkorhaan Sien ookWoestynkorhaan BronneWoestynkorhaan VerwysingsWoestynkorhaan Eksterne skakelsWoestynkorhaan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

StereotipeKinderregteWet op NaturellengrondWikiGeskiedenis van Suid-AfrikaLongSuid-Afrikaanse InkomstediensAardverwarmingHulpwerkwoordEugenetikaAfrikanersVrouLabia (geslagsdele)WoordBreyten BreytenbachGasWayde van NiekerkHoofpynSkynprivaatnetwerkJohannesburgNelson MandelaDistrik SesPad na jou hartMusieksimboleKoolhidraatWebwerfSilwerPlantEkonomiese sektorDesmond TutuMagsverheffingWapen van Suid-AfrikaOu Apostoliese KerkKhoikhoiTsoenamiAardbewingGrootste rampe in Suid-AfrikaFinale OplossingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994ElektrodeLNederlandsErfenisTegnologieVaginaOranjerivierElandréDroogteNavorsingMartin Luther King jr.SonnestelselDierBerghaanC. Louis LeipoldtNag van die lang messeKoos du PlessisBesnydenisEthiopiëFrankrykWerkloosheidKongo-krisisAssonansieGawes van die Heilige GeesMikro-ekonomieMuskietSirkusCristiano RonaldoOplossing (chemie)Brittany Ashton HolmesWerkersdagBTWArmoedeAkuutSean CombsKernkragMagneet🡆 More