Bosmirtebessie

Die Bosmirtebessie (Eugenia natalitia) is 'n klein tot middelgroot boom.

Die boom kom verspreid voor deur kuswoud en afrikabergwoud vanaf Oos-Londen tot by die Lebomboberge en daar is ook 'n afgesonderde populasie op die oostelike hooglande van Zimbabwe. Die bas is gladderig ligbruin en kenmerkend is effens, hoekige gryserige takkies.

Bosmirtebessie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Myrtales
Familie: Myrtaceae
Genus: Eugenia
Spesie:
E. natalitia
Binomiale naam
Eugenia natalitia
Sond.

Die boom se FSA-nommer is 553.2.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoorsAborsie in Suid-AfrikaHokkieStereotipeSomerWilna SnymanWatersuiweringVingerseksSimmetrieTrigeminale neuralgieJeugdagApartheidWet op NaturellengrondSeksMonopolieSuid-Afrikaanse ReserwebankWitrenosterWet op Bantoe-onderwysResensiePerdVergelykings (taalkunde)SpreeuBruin huisslangAngolese BurgeroorlogSeekoeiTransatlantiese slawehandelHoofpynLys van Joodse feeste en herdenkingsMierGesonde dieetKoos du PlessisKrimpvarkieWayde van NiekerkHector PietersonGeldeenheidJaarWhatsAppRassismeDroogteWelwillendheidsdag16 NovemberNoordwesInstagramGrondwetMieliestronkKoos BekkerNasionale VrouedagTsongaChatGPTByvoeglike naamwoordStam (taalkunde)Lys van elemente volgens simboolHoofkarakterSout (chemiese stof)InfeksieJewgeni PrigozjinLys van hoofstedeDonkieAardbewingMangelontstekingToerismeSowjetunieKarooKameelperdKonjunktivitisKwaZulu-NatalSuid-Afrikaanse WeermagAardeDolfynKlereGeskiedenis van AfrikaansCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaLys van politieke partye in Suid-AfrikaGreen PornoKunselemente🡆 More