Harige Mirtebessie: Plantspesie

Die harige mirtebessie (Eugenia woodii) is 'n boom wat inheems is in Eswatini, Mosambiek en Suid-Afrika.

Dit is nie 'n boom van die hoë woud nie en kom in soortgelyke habitat as die bosmirtebessie voor maar die verspreiding strek verder noord; tot by die Soutpansberg en al langs die kus tot by Beira. Dit het 'n kenmerkende, papieragtige bas. Die bas is effens meer kurkagtig en die stingels rooierig, taamik afgeplat en harig maar word grys en haarloos namate hulle ouer word.

Harige mirtebessie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Myrtales
Familie: Myrtaceae
Genus: Eugenia
Spesie:
E. woodii
Binomiale naam
Eugenia woodii
Dummer, (1912)

Bronne

Sien ook

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DurbanWisselkoersWoestynHartversakingLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)MielieSteenkoolGevolge van aardverwarming op oseaneIndustriële RevolusieNasionale VrouedagLoftus MaraisVlagterminologieTropiese sikloonJo BlackLeierPussy RiotAfrikanerweerstandsbewegingSkaakVoedselkettingWikiquoteGrondbesoedelingBreinPuberteitLys van elemente volgens simboolProvinsies van Suid-AfrikaOrgasmeSoweto-opstandMisdaadWaterbesparing in Suid-AfrikaKrieketRussiese inval in Oekraïne sedert 2022RegeringVersamelnaamSwartkwasmuishondLabia (geslagsdele)1913Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKonjunktivitisPlantluisSuid-Afrikaanse GrensoorlogWaterpokkiesVigsKnieRuslandWeer (meteorologie)SwangerskapInternetMuskeljaatkatWaterstofOntbossingKlinkerTermiese geleidingsvermoëLeeuWortelRob HersovHerfsVulkaanSeksuele penetrasieDigvormHeupvervangingCheslin KolbeJacques LootsNatuurbewaringVoëlPrimêre sektor van die ekonomieHolocaustMalariaEmfiseemDermpoliepAsemhalingHector PietersonAtmosfeerKalenderAfrikaanse WikipediaRina HugoLimfvatstelselDie Laaste Avondmaal (Leonardo)🡆 More