Ekonomiese Depressie

'n Ekonomiese depressie is 'n langdurige resessie, oftewel 'n erge afswaai in die ekonomiese groei (en konjunktuurfase) van 'n land.

Dit word gekenmerk deur hoë werkloosheid, geringe ekonomiese bedrywighede en 'n versigtige bestedigingsneiging onder verbruikers. In die geval van 'n depressie is die effektiewe vraag kleiner as die normale kapasiteitsbenutting van produsente.

Bekende depressies is die Paniek van 1837, die Groot Depressie (1873–1896) ten tyde van die tweede industriële revolusie en die meer bekende Groot Depressie (jare 1930), die hewigste van die drie.

Sien ook


Tags:

EkonomieKonjunktuurResessie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Black SashSomerHipoteseDelft, KaapstadSeksuele penetrasieVoortrekkersSanskritGroot-VisrivierReg tot ‘n gesonde omgewingLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsRefleksieSkildklierKernkragPseudowetenskapOudtshoornGreen PornoPiesangVraag en aanbodRobert SobukweAustraliëKoos BekkerStereotipeWatersuiweringVryheidsdagChristendomRenosterBloutongsiekteDirekte en Indirekte redeKoolstofSteve BikoBeurtkragVulvaNierLys van Suid-Afrikaanse musikanteAnneli van RooyenGalileo GalileiRobbeneilandTydNadia ValvekensVoëlWillie JoubertMantisRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Rym22 NovemberSuid-Afrikaanse GrensoorlogBalletSeilvaartGriepLys van Afrika-landeLeenwoordFacebookHemelvaartsdagRivierVennootskapTropiese sikloonBernice WestBywoordOnderwysSlag van Cuito CuanavaleTwaalf Stamme van IsraelGrondwetLeierGeskiedenis van kindermishandelingSeksueel oordraagbare infeksieEngelsHartNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaWêreld- Ekonomiese ForumNasionale VrouedagAngina pectorisPablo PicassoMandalaWerkersdag🡆 More