Détente

Détente, ook bekend as afkoelingspolitiek, ontladingspolitiek of ontspanningspolitiek, is die opklaring of ontknoping van geagiteerde, gelade verhoudinge, veral in 'n politieke situasie.

Die term word dikwels gebruik met verwysing na die algemene opklaring van betrekkinge tussen die Sowjetunie en die Verenigde State in die 1970's, 'n ontdooiing op 'n tydstip byna in die midde van die Koue Oorlog. In die Sowjetunie, was détente bekend as разрядка ("razryadka", d.w.s. ontspanning, ontlading). Détente is 'n alternatiewe strategie vir terugrol, die strategie van aftakeling van 'n vyandstaat, en inperking, 'n beleid van walgooi teen, en isolering van die vyandelike uitbreiding.

Tags:

Koue OorlogSowjetunieVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DroomOutismeKarin HougaardSuid-Afrikaanse randWaldemar SchultzRooilipslangLys van slangeTaalwetenskappeDemokrasieJapannese letterkundeMynie GrovéJudas IskariotMetabolismeSiberiese ingrypingArtritisKoorsblaarPatrice LumumbaBybelMarkus JoosteSianobakterieGeskiedenis van erotiese afbeeldingsKolitisTrigeminale neuralgieHelpmekaar-kollegeNaeltjiesMenslike seksuele gedragTandbederfTarentaleVolksrepubliek ChinaLys van Griekse mitologiese figureKasteel die Goeie HoopLongontstekingMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaKatBiljoenGordelroosYsterInfeksieBlaaskankerAppendiksIdioomKrieketPaaseierReële getalHendrik PrinslooWikiWoordeboekSangkunsBosluisbytkoorsEuropese UnieDansHondPeruNederlandsSwaziHeuningbierLys van visseTonnels van Củ ChiDomineePornografieGeografie van Suid-AfrikaEnsiklopedieSkarlakenkoorsQR-kodeKankerNasiebouDeon GrootStapelvoedselKunsNetflixGerrie PretoriusRegWynand du ToitAfkortingSkaak🡆 More