Dychtaoe

Dychtaoe (Russies: Дыхтау, Karatsjai-Balkaries: Дых тау) is 'n berg in Eurasië wat in die suidweste van Rusland net 5 kilometer noord van die grens ná Georgië geleë is.

Met 'n hoogte van 5 205 meter is dit die tweede hoogste berg in die Kaukasus asook van Rusland en word soms as die tweede hoogste berg van Europa beskou. Volgens die algemene definisie van die grens tussen Europa en Asië is Dufour-bergpiek in die Alpe met 4 634 meter die tweede hoogste berg in Europa.

Dychtaoe
Dychtaoe
Ligging Republiek van Kabardino-Balkarië, Rusland
Hoogte 5 205 meter bo seevlak
Reeks Kaukasus
Koördinate 43°3′10″N 43°7′54″O / 43.05278°N 43.13167°O / 43.05278; 43.13167 43°7′54″O / 43.05278°N 43.13167°O / 43.05278; 43.13167
Eerste bestyging 1888
Eerste bestyger(s) John Cockin
Albert Mummery
Ligging van Dychtaoe op 'n kaart (Georgië)
Dychtaoe
Dychtaoe

Verwysings

Eksterne skakels

  • (en) "Mount Dykhtau". Encyclopædia Britannica. Besoek op 9 Junie 2017.

Tags:

AlpeDufour-bergpiekEurasiëEuropaGeorgiëKaratsjai-BalkariesKaukasusRuslandRussies

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HaasMotDuitslandD.J. OppermanSuid-Afrikaanse InkomstediensMagsverheffingShakaLidwoordCorioliskragViëtnamLenteGreen PornoBeesAntoniemNoord-Sotho (taal)LeierViëtnamoorlogRussiese inval in Oekraïne sedert 2022WoordsoortVigsHoofpynKinkhoesNarsistiese persoonlikheidsteuringGroot-VisrivierHerpes simplexEnkelvoudige sinBruto binnelandse produkLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameVoortrekkersTsongaSlawernyRacheltjie de BeerMateriaalProvinsies van Suid-AfrikaNarsismeKunselementePlantNederduitse Gereformeerde KerkBronadresKlopjagKoolstofSwart menseBosluisbytkoorsSanskritGewone breukeWillie JoubertNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLondenApokriewe boekeSout (chemiese stof)Finansiële staatHadedaSportPerdAfrikaPubliekSwartbewussynsbewegingFranse RewolusieSelfmoordBruin menseDiepaartromboseWerkwoordNedersettingKoppeltekenGlobaliseringLys van chemiese elemente volgens atoomgetalVleilandWaterKarooPampoentjiesRugbywêreldbeker 2023Slag van Cuito CuanavaleSeksuele penetrasieOnderhandelinge om apartheid te beëindigMagnesiumReg tot ‘n gesonde omgewingSwede🡆 More