Dufour-Bergpiek

Dufour-bergpiek (Duits: Dufourspitze, Italiaans: Punta Dufour) is 'n berg in Europa wat aan die grens tussen Switserland en Italië geleë is.

Met sy hoogte van 4 634 meter is dit die tweede hoogste berg in die Alpe en die hoogste berg van Switserland asook die Duitse taalgebied. Dit word gewoonlik as die tweede hoogste berg van Europa ná die Mont Blanc beskou. Volgens 'n ander definisie van die Eurasiese grens is die Dychtaoe in die Kaukasus met 5 204 meter die tweede hoogste berg van Europa. Die berg is in 1863 ná die Switserse generaal en kartograaf Guillaume-Henri Dufour genoem.

Dufour-bergpiek
Dufour-bergpiek Dufour-bergpiek
Ligging Aan die grens tussen Switserland en Italië
Hoogte 4 634 meter bo seevlak
Reeks Alpe
Koördinate 45°56′12″N 7°52′1″O / 45.93667°N 7.86694°O / 45.93667; 7.86694 7°52′1″O / 45.93667°N 7.86694°O / 45.93667; 7.86694
Eerste bestyging 1855
Eerste bestyger(s) Charles Hudson
J. Smyth
C. Smyth
Ligging van Dufour-bergpiek op 'n kaart (Switserland)
Dufour-bergpiek
Dufour-bergpiek
Dufour-Bergpiek
Guillaume-Henri Dufour

Verwysings

Eksterne skakels

  • Wiki AfrikaansDufour-Bergpiek  Wiki Commons het meer media in die kategorie Dufour-bergpiek.
  • (en) "Dufourspitze". Encyclopædia Britannica. Besoek op 9 Junie 2017.

Tags:

AlpeDuitsDychtaoeEurasiëEuropaItaliaansItaliëKartograafKaukasusMont BlancSwitserland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nieu-SeelandOranjerivierGedigGeskiedenis van Suid-AfrikaGoogleGroot vyfLyfstraf in skoleVloeistofAkademiaTemperatuurBTWVerdampingLoftus MaraisTandbederfHeupWaterstofSokkerDansAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeVaste stofTrekarbeidSowjetunieHipertensieLenteAnneli van RooyenWitbloedselBreinOrtopedieNarsistiese persoonlikheidsteuringFamilie (verwantskap)Baardskeerder-spinnekopPolisieHuisvliegPornografiese subgenresInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandKoorsblaarNag van die lang messeLongontstekingDeelteken en umlautMusiekMaselsInligtingAfrikaanse taalleerSuurreënSnaarinstrumentSelfstandige naamwoordMenseregtePaddaVrouPseudowetenskapGalileo GalileiTuberkuloseLika BerningLetterkundeKolorektale kankerLys van landeOrganisasie sonder winsoogmerkVigsAardeGasMona LisaImpakte van toerismeJan Christian SmutsHeupvervangingParlement van Suid-AfrikaWetenskaplike klassifikasieBaälNasionalismeAanhalingstekensHarry Herbert CrosbyRekenaarMondNamibiëEufemismeOopbroninhoud🡆 More