Dublin-Lughawe

Dublin-lughawe (Iers: Aerfort Bhaile Átha Cliath) (IATA: DUB, ICAO: EIDW) is 'n internasionale lughawe wat Dublin, Ierland bedien.

Dit word deur DAA (voorheen Dublin Airport Authority) bedryf. Die lughawe is geleë in Collinstown, 7 km noord van Dublin, en 3 km suid van die dorp Swords. In 2019 het 32,9 miljoen passasiers deur die lughawe beweeg, wat dit die lughawe se besigste jaar op rekord maak. Dit is die 12de besigste lughawe in Europa, en is die besigste van Ierland se lughawens volgens totale passasiersverkeer; dit het ook die grootste verkeersvlakke op die eiland Ierland, gevolg deur die Belfast Internasionale Lughawe.

Dublin-lughawe
Aerfort Bhaile Átha Cliath
Dublin-Lughawe
Dublin-Lughawe
IATA: DUBICAO: EIDW
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Eienaar/Operateur DAA
Bedien Groter Dublin
Ligging Collinstown, Santry, Ierland
Geopen 19 Januarie 1940;
84 jaar gelede
 (1940-01-19)
Spil vir Aer Lingus
Tydsone GMT (UTC+0)
Somer - dagligbesparing IST (UTC+1)
Hoogte bo seevlak 242 vt / 74 m
Koördinate 53°25′17″N 6°16′12″W / 53.42139°N 6.27000°W / 53.42139; -6.27000 6°16′12″W / 53.42139°N 6.27000°W / 53.42139; -6.27000
Webtuiste www.dublinairport.com
Landkaart
DUB is in Ierland
DUB
DUB
Ligging van die lughawe in Ierland
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
10L/28R 3 110 10 203 Beton
10R/28L 2 637 8 652 Asfalt
16/34 2 072 6 798 Asfalt
Statistieke (2019)
Passasiers 32 907 673 Dublin-Lughawe 6.5%
Lugbewegings 226 181 Dublin-Lughawe 4.8%
Dublin-Lughawe
Kaart van Dublin-lughawe
(met aanloopbaan 10L/28R)

Die lughawe het 'n uitgebreide kort- en mediumafstandnetwerk, bedien deur 'n verskeidenheid vervoerders, sowel as 'n beduidende langafstandnetwerk wat op Noord-Amerika en die Midde-Ooste gefokus is. Dit dien as die hoofspilpunt vir Ierland se vlagskip Aer Lingus, en is 'n primêre bedryfsbasis vir Europa se grootste laekosteredery Ryanair. Die Britse huurlugredery TUI Airways bedryf ook 'n basis by die lughawe.

Die Verenigde State se grensvoorafklaringsdienste is beskikbaar by die lughawe vir passasiers wat na die VSA reis. Shannon-lughawe is die enigste ander lughawe in Europa wat hierdie fasiliteit bied.

Statistiek

Passasiersgetalle

Jaar Passasiers % verand.
2012 19 099 649 Dublin-Lughawe 01.9
2013 20 166 783 Dublin-Lughawe 05.6
2014 21 711 967 Dublin-Lughawe 07.7
2015 25 049 319 Dublin-Lughawe 015.4
2016 27 907 384 Dublin-Lughawe 011.4
2017 29 582 308 Dublin-Lughawe 06.0
2018 31 495 604 Dublin-Lughawe 06.5
2019 32 907 673 Dublin-Lughawe 04.0
2020 7 267 240 Dublin-Lughawe 077.8
2021 8 266 271 Dublin-Lughawe 013.7
2022 27 787 556 Dublin-Lughawe 0236.2

Besigste roetes

Besigste internasionale roetes by Dublin-lughawe (2019)
Rang Lughawe Passasiers % verand.
2018/19
1 Londen–Heathrow 1 856 099 Dublin-Lughawe 02,6
2 Londen–Gatwick 1 348 128 Dublin-Lughawe 00,0
3 Amsterdam 1 216 258 Dublin-Lughawe 01,3
4 Manchester 1 003 532 Dublin-Lughawe 01,9
5 Birmingham 947 672 Dublin-Lughawe 02,2
6 Londen–Stansted 907 732 Dublin-Lughawe 01,1
7 Frankfurt 761 330 Dublin-Lughawe 026,7
8 Parys–Charles de Gaulle 759 886 Dublin-Lughawe 05,2
9 Edinburgh 658 956 Dublin-Lughawe 04,1
10 Málaga 657 852 Dublin-Lughawe 016,1
Bron: Central Statistics Office

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Dublin-Lughawe StatistiekDublin-Lughawe VerwysingsDublin-LughaweDublinIATAICAOIerlandIersLughawe

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HazopSendelingposisieVoortrekkermonumentNierversakingMuisvoëlGodsdiensTuisbladVerkoueNiersteenWoestynVictoria AzarenkaHeidelberg, GautengInternetMonargie van die Verenigde KoninkrykSkrikkeljaarBergskilpadOlifantPesachErns GrundlingAfrikaanse TaalbewegingGeelsugLys van Afrikaanse skrywersURISteenkoolDie Laaste Avondmaal (Leonardo)Leah van NiekerkTafelbergJoodse kalenderBorsteRomeinse provinsieXhosaDissipel vir wie Jesus baie lief wasEdmund HillaryInsolasieKleurTandbederfSamuel CronwrightSonsverduisteringISBNWestdenedam-rampSally EsterhuizenSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989LewerTwaalf Stamme van IsraelWitbloedselAngina pectorisBloublasieAlexander StrachanAbdomenSlangMiltSeksTropiese huisgeitjieAkkedisVanuatuAspergersindroomDepressie (gemoedstoestand)Abantu Batho CongressLiefdeKijifNarsismeWiskundige terminologieSannie Uys (skrywer)DoziGeelslangSkilpadXi JinpingGezina, PretoriaTien GebooieSloweniëRuslandWiki Commons🡆 More