Lughawe Parys-Charles De Gaulle

Die Parys-Charles de Gaulle Internasionale Lughawe (Frans: Aéroport de Roissy-Charles de Gaulle, IATA: CDG, ICAO: LFPG) ook as Roissy of Charles de Gaulle bekend, is die grootste en belangrikste internasionale lughawe van Frankryk en een van die grootste lughawens in Europa.

Met 69,5 miljoen passasiers in 2017 was dit die tiende besigste lughawe ter wêreld. Die lughawe is na die Franse oudpresident Charles de Gaulle genoem en is naby Roissy, sowat 25 km noordoos van die Paryse middestad, geleë.

Lughawe Parys-Charles de Gaulle
Aéroport Paris-Charles-de-Gaulle
Roissy Airport
Lughawe Parys-Charles De Gaulle
IATA: CDGICAO: LFPG
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Eienaar/Operateur Aéroports de Paris
Bedien Parys, Frankryk
Ligging 25 km noordoos van Parys
Spil vir
Hoogte bo seevlak 392 vt / 119 m
Koördinate 49°00′35″N 02°32′52″O / 49.00972°N 2.54778°O / 49.00972; 2.54778 02°32′52″O / 49.00972°N 2.54778°O / 49.00972; 2.54778
Webtuiste Internasionale Lughawe Parys-Charles de Gaulle
Landkaart
CDG is in Frankryk
CDG
CDG
Ligging van die lughawe in Frankryk
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
08L/26R 4 215 13 829 Teer
08R/26L 2 700 8 858 Beton
09L/27R 2 700 8 858 Teer
09R/27L 4 200 13 780 Teer
Statistieke (2022)
Passasiers 57 474 033
Lugbewegings 255 971
Ekonomiese impak VS$29.0 miljard
Sosiale impak 250 800
Bronne: Franse Lugvaartinligtingspublikasie; Internasionale Lughawensraad
Lughawe Parys-Charles De Gaulle
Inweegtoonbanke
Lughawe Parys-Charles De Gaulle
Terminaal 1
Lughawe Parys-Charles De Gaulle
Lugfoto van Parys-Charles de Gaulle

Met die RER- en TGV-treine word die middestad in 45 minute, Disneyland Resort in 10 minute, en Lille en Brussel in een uur bereik.

Die lughawe het 3 terminale en hanteer meer as 200 000 reisigers en 6 000 ton vrag (2003) per dag. Die lughawe dien as die vernaamste spilpunt vir Air France. Danksy enkele aanpassings was die lughawe vroegtydig gereed om die nuwe Airbus A380 te ontvang.

Verwysings

Tags:

Charles de GaulleEuropaFrankrykFransIATA-kodeICAOLughawe

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ontdekking van goud in Suid-AfrikaNasionalismeCovid-19-pandemieOranje-VrystaatAfro-AmerikanersBruto binnelandse produkAnale seksSinoniemAarverkalkingShakaDokterNasionale VrouedagBoelieryRoofvoëlAalwynAdolf HitlerLongontstekingGesonde dieetVerenigde KoninkrykHeidelberg, GautengAfkappingstekenToekoms van die AardeBurgerregteNeurenberg-verhoreSosiale ordeRekenaarWaterkringloopSowjetunieKinderregteStikstofBestaansboerderyLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaAfrikaanse WikipediaArmoedeverligtingAntjie SomersFranse RewolusieHartversakingStedelike hitte-eilandAardverwarmingLys van Afrikaanse rolprenteKaapstadse waterkrisis 2015-2018KunsTropiese sikloonBosluisSteve BikoByWaterpokkiesLys van Suid-Afrikaanse digtersAntoniemChloorMaroela MediaOnse VaderSonkragDoelwitEiffeltoringDermpoliepHarry PotterLys van bekende Suid-AfrikanersSosiale mediaGrondsoorteKontinentVigsRuslandOrgasmeIntensiewe vormSamestellingDundermAsemhalingKarlien van JaarsveldIndustriële RevolusieKatoenSoweto-opstandRudi ClaaseZoeloesOutisme🡆 More