Dubbele Heliks

’n Dubbele heliks (in Grieks beteken hélix draaiing, spiraal) is ’n geometriese figuur waar die spiraal dubbel is, in teenstelling met ’n enkele heliks.

Twee soorte kan onderskei word:

  1. Twee enkele helikse wat los om mekaar draai, of wat met mekaar verbind is soos in DNS;
  2. ’n Enkele string wat ’n spiraal vorm wat weer ’n heliks met ’n groter radius vorm, soos in sommige gloeilampe.
Dubbele Heliks
Links is twee enkele helikse wat om mekaar draai en regs die dubbele heliks van DNS.
Dubbele Heliks
’n Spiraal binne ’n spiraal (dubbele spiraal), soos in sommige gloeilampe.

Biochemie

In biochemie word die term meestal vir die twee enkele helikse gebruik. Hier loop twee parallelle spirale van makromolekules in ’n skroefvorm om mekaar. Die bekendste voorbeeld is die dubbele heliks van DNS. Hulle word aan mekaar verbind deur nukleotiede wat basispare vorm. In B-DNS, die algemeenste dubbelheliksstruktuur wat in die natuur aangetref word, is die dubbele heliks regsom, met sowat 10-10,5 basispare per draai.

Tegniek

Die gloeidraad in ’n gloeilamp bestaan uit ’n enkele string wat ’n spiraal vorm wat weer ’n heliks met ’n groter radius vorm. So kan ’n lang draad in ’n klein ruimte geberg word.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Dubbele Heliks BiochemieDubbele Heliks TegniekDubbele Heliks VerwysingsDubbele Heliks Eksterne skakelsDubbele HeliksGrieksSpiraal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeIdioomAnargismeKatastrofiese beseringVerenigde State van AmerikaVerduisteringBestuiwingMensNairobiWynand du ToitTuisbladEb-3 visaDieretuinClaire CarletonDiarreeLouis GussNoord-KaapNic de JagerVoedselbewaringUilAnnie IlonzehSWoestynDoelwitGroepsdrukRussiese inval in Oekraïne, 2022Harry StylesVoegwoordKaasAgtervoegselPretoriaSeksualiteitOostenrykPlantVoorsetselBloemhofdamZerilda SteynTropiese sikloonHangbrugMenslike skeletSoweto-opstandLionel MessiWaarheid-en-versoeningskommissieBruin huisslangKorrupsieSimon PetrusPornografiese subgenresVergelykings (taalkunde)Fredi NestLetterlike en figuurlike taalgebruikAnemieHormoonRinkhalsNoorweëLys van eerste honderd NG gemeentes in Suid-AfrikaEkonomie van Suid-AfrikaMarvin Amparo SantanaIngrid JonkerNewstead AbbeySamestellingWoordsoortMuskeljaatkatVrouStedelike hitte-eilandNamibiëRussiesBemarkingTab ThackerDanny TrejoAnette EngelbrechtAnale kankerAngkor WatGenetiese manipulasieGenesis-skeppingsverhaalBorskankerDie CampbellsEenvoudige hangbrug🡆 More