Basispaar

Die erflike materiaal, deoksiribonukleïensuur (DNS), bestaan uit ’n baie lang ketting basispare in die vorm van ’n dubbele heliks.

Hierdie basispare bestaan elk uit twee nukleotiede.

Basispaar
’n Vergelyking tussen ’n enkelstring-RNS en ’n dubbelstring-DNS met hul ooreenstemmende nukleobasisse.

Die nukleotiede in DNS is horisontaal in pare gekoppel wat vertikaal aan twee lang stringe verbind is, soos ’n soort leer. Die vier nukleotiede in DNA is sitosien (C), guanien (G), adenien (A) en timien (T). A vorm altyd ’n paar met T (en omgekeerd) en G vorm ’n paar met C (en omgekeerd). Tussen G en C is drie waterstofbrûe, en tussen A en T twee.

Ribonukleïensuur (RNS) bevat geen timien nie, maar urasiel (U).

Eksterne skakels

Tags:

DNSDubbele heliksNukleotied

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wiki CommonsMuskietSeksueel oordraagbare infeksieGrondwetMateriaalVigsCristiano RonaldoLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsGeweldHernubare energieGedigMenseregtedagKolonisasieFotosinteseBernice WestDriedimensioneelCleopatra VIITienie HollowayVoorvoegselWortelDierLys van NG gemeentesSteve HofmeyrFabelWikipediaMantisOopbroninhoudSeekoeiSterHomoniemSwemInleiding tot die genetikaKriekHeuningbyArmoedeUniversele Verklaring van MenseregteKoerantLeestekenPuntGreta ThunbergSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024LeeuAardedagTermietGreen PornoOsoonlaagBipolêre gemoedsteuringBateMenslike seksuele gedragGroot GatWatersuiweringWapen van Suid-AfrikaAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidKrimpvarkieDelft, KaapstadWêreld- Ekonomiese ForumJohn Samuel SchlesingerAvbobMorfeemRookgewoonteMoskouSpysverteringstelselKrampKindersiektesKankerLabia (geslagsdele)EreksieRassismeMadison IvyGraaff-ReinetBestaansboerderyNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyPiesangCeresKoperSuid-AfrikaVis🡆 More