Biochemie: Spysverteringskanaal

Biochemie is die studie van biologiese molekules soos proteïene en nukleïnsure en hulle interaksies met mekaar, hul sintese, hul metabolisme as ook die effek van ander chemiese stowwe soos farmaseutiese middels en gifstowwe op die metabolisme van 'n organisme.

Koolhidraatmetabolisme

Organismes moet energie vanaf hul omgewing verkry om al hul lewensnoodsaaklike funksies te verrig. Die energie word verkry in die vorm van kos wat deur die organisme geëet word. Die kos word afgebreek en geassimileer deur die liggaam.

Die mens se liggaam se hoofbron van energie is koolhidrate wat verkry word uit voedsel produkte soos brood, aartappels en mielies. Koolhidrate word deur die spysverterings kanaal afgebreek tot glukose of ander eenvoudige suikers soos fruktose en galaktose waarna die suikers in die bloed opgeneem word om aan al die ledemate energie te verskaf.

Die suikers word deur selle opgeneem met die hulp van spesifieke transport ensieme wat energie vanaf ATP gebruik om die suikers oor die selmembraan te vervoer. In die sitoplasma van die sel word die suiker afgebreek deur die glikolise padweg na asetiel-KoA. Asetiel-KoA word dan deur die mitochondrion se dubbel membraan vervoer om aan die Kreb-siklusdeel te neem waarin NADPH en NADH hul waterstof atome toegevoeg word. NADPH en NADH ondergaan oksidatiewe fosforilering om 2 suurstofmolekules aan een koolstofmolekule te heg met die vrystelling van meer ATP en koolstofdioksied (CO2).

Proteïensintese

Proteïene word in alle organismes geproduseer vir die gebruik in die organisme se algemene metabolisme. Proteïene word vanaf mRNS getransleer deur die ribosome om 'n string aminosure te vorm. Nadat verkeie post-translasionele veranderinge aan die peptied aangebring is, is die peptied 'n volwaardige proteïen.

Eksterne skakels

Tags:

MetabolismeMolekuleProteïen

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Verenigde State van AmerikaRussiese inval in Oekraïne sedert 2022PotchefstroomAfrikaanse woordelys en spelreëlsKoorsKoos BekkerSewe doodsondesBloukraanvoëlSelJacques LootsSoogdierKinderregteMiddeloorontstekingPOrkney Snork NieSlot (rugby)DiketoSinoniemHomofoonLys van persone in die BybelDJ OssewaLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaSaint PaulEkonomie van Suid-AfrikaGroot TrekLys van bekende Suid-AfrikanersSydney SweeneyGeestesgesondheidAsemhalingSeksuele opwekkingMenstruasieBorsHeupvervangingNasionale lied van Suid-AfrikaGezina, PretoriaJoodse kalenderBloedvergiftigingDrie-eenheidNG gemeente Drie RiviereHenogLys van politieke partye in Suid-AfrikaSwangerskapMediese diagnosePeach van PletzenDie Laaste Avondmaal (Leonardo)ByRenosterSeeMieliestronkBlindemolOudtshoornJana CilliersPG du PlessisNarsismeRuslandJohan BadenhorstIerse nasionale rugbyspanVerbondsarkTuisbladLys van Suid-Afrikaanse T20I-krieketspelersWladimir PoetinPaul AlexanderKankerMensErica BoyerNierversakingAtriale fibrillasieLPerdWaterOogKwikstertjie🡆 More