Driebandstrandkiewiet

Die Driebandstrandkiewiet (Charadrius tricollaris) is 'n algemene standvoël in Oos- en suidelike Afrika, en subspesie is tot Madagaskar beperk.

Hierdie waadvoël word wydverspreid oor suider-Afrika aangetref waar hul streekbevolking op sowat 25 000 individue geskat word. Hulle vreet insekte, wurms en ander ongewerweldes op die oewers en in die vlak waters van spruite, riviere, panne en damme.

Driebandstrandkiewiet
Driebandstrandkiewiet
Enkeling in die Rufidjirivier, Tanzanië
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. tricollaris
Binomiale naam
Charadrius tricollaris
Vieillot, 1818

Beskrywing

Die geslagte lyk eenders en het albei duidelike swart bande oor die bors. Hulle het kenmerkend rooi orbitale ringe en 'n rosige snawelbasis, soos dié van die kroonkiewiet, wat egter groter is en nie tot die waterrand beperk is nie. Hulle het 'n lang stert en opvallend lang vlerke (die vlerkspan is 46 cm) met 'n wit vlerkband wat in vlug opmerklik is. Die voëls word 18 cm groot en weeg 28 - 45 gram. Hulle uiter 'n skerp whiet-whiét roep.

In Engels staan die spesie bekend as die Three-banded plover.

Broeiende wyfie
Nes en legsel

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Hage Geingob19de eeuMartin Luther King jr.Inleiding tot die genetikaWikiRobbeneilandPersRenosterVratPaarl GimnasiumBloedvergiftigingElana AfrikaProteïenStedelike hitte-eilandKlavierVeerGrondwetKongo-krisisKolonisasieBrein7de LaanLys van Afrikaanse rolprenteTuberkuloseGalileo GalileiSteenkool in Suid-AfrikaAB de VilliersVaalrivierAtleetvoetOlimpiese Somerspele 2024Mahatma Gandhi24 AprilUniondaleSoweto-opstandAfro-AmerikanersEnkelvoudige sinIngenieursweseKrugerwildtuinWikimedia-stigtingSwangerskapMateriaalAnale seksPeriodieke tabelHemelvaartOlimpiese SomerspeleLeonardo da VinciSoogdierCremonaOnderwerp (taalkunde)StaalLys van Suid-Afrikaanse skrywersPersoonlike voornaamwoordWeervoorspellingWoestynAfrikaanse naguilVersoeningsdagPaasfeesKapitaal (ekonomie)Leah van NiekerkTikTokByvoeglike naamwoordDokterMigrasie van voëlsBalletFrankrykNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyKlein gekolde katHoofpynPornhubMenslike seksuele gedragBeesvleisDieregeluideKlitorisWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaHematurieAnglisisme🡆 More