Douglas C-47 Skytrain: Amerikaanse twee motorige vliegtuig

Die Douglas C-47 Skytrain is 'n vliegtuig wat gebaseer is op die Douglas DC-3 en vervaardig is vir die militêre mark gedurende en na die Tweede Wêreldoorlog.

Hierdie vliegtuig het ook deelgeneem aan die Berlynse Lugbrug.

Douglas C-47 Skytrain
Douglas C-47 Skytrain: Amerikaanse twee motorige vliegtuig
Tipe Vragvliegtuig en bomwerper
Vervaardiger Douglas Aircraft Company
Nooiensvlug 17 Desember 1935
Bekendstelling 1936
Vervaardig 1936–1942, 1950
Aantal gebou 10 174
Eenheidskoste VS$ 79 500 (in 1935)

Tegniese besonderhede

Besonderhede van die Douglas C-53C Skytrooper:
Item Statistiek
Aantal motors 2
Tipe motor Skroef
Vervaardiger Pratt & Whitney R-1890-92 Twin Wasp stermotors
Kraglewering per motor 1 200 perdekrag
Vlerkspan 28,96 m
Lengte 19,65 m
Hoogte 5,166 m
Maks. opstygmassa 13 290 kg
Maks. snelheid 338 km/h op 2 682 m
Operasionele hoogte 7 346m
Normale togafstand 2 173 km
Bewapening Geen masjiengewere nie.

Bron

Verwysings

Tags:

Berlynse LugbrugDouglas DC-3Tweede WêreldoorlogVliegtuig

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BesproeiingIdioomC.J. LangenhovenNoord-KaapJohn Brown (aktivis)Mahatma GandhiKrieketSlag van Cuito CuanavaleAtoomRuslandKweekhuiseffekJan-Willem BreureNeo-NazismeVormJodeBiodiversiteitWhatsAppEierstokRenteBraaiNagmaalLys van Griekse mitologiese figureVolstruisDiskriminasieSteenkoolWaterbesoedelingGoogle MapsWoordsoortTikTokWaarheid-en-versoeningskommissieTermietKlem-in-die-kaakAarverkalkingTropiese sikloonSwart mensePolisieKaliumAnneli van RooyenDokterGrondGalblaasKoue OorlogMeningsverskil oor aardverwarmingBloeddrukLika BerningSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024VoortrekkersOntwikkelende landAfrikaanse naguilAntjie KrogEendbekdierKrokodilNasionale VrouemonumentOnbemande vliegtuigBetonBronsCoca-ColaSeksuele opwekkingVoedselkettingWerkloosheidGriekwa-AfrikaansBalletNaaldekokerOnse VaderLys van bekende Suid-AfrikanersWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaLeierskapSoweto-opstandVioolJohannesburgLys van elemente volgens simboolHector PietersonBlack SashToerisme🡆 More